Eerste bedryf
Toneel 1
Boshuisie in die woud-Knysnabos (dak lek, karig, nat en koud,
sukkel om vuur te maak om kos te maak en die kinders het
verkoue).
Digte mis laat die toneel mismoediger lyk.
Ons ontmoet Die Van Rooyen gesin
Elias, Barta, Willem-6, Kristoffel-5, Lukas-3 en Nina- ‘n baba.
Hulle is arm.
Elias is lui en maak asof hy hard werk, maar hy is altyd opsoek
na maklike maniere om geld te maak. Hy misgebruik sy kinders
– hy sien hulle as ekstra hande op die balke en gebruik geweld
op hulle.
Hy is ‘n houtkapper – glo enigste manier om ekstra geld te
maak is om ‘grootvoete’(olifante) te skiet vir hulle tande.
Hy het nòg ‘n geweer nòg koeȅls. Hy verwys na die
houtkappers – hulle het lisensies om aan die skepe te verkoop,
en hy kan nie verby hulle kom nie. Skepe betaal die beste vir
ivoor.
, Barta soek vir Lukas. Hy het laas ‘n patat geȅet en met sy
klippe gespeel. Gaan hoor by die bure of hulle hom gesien het
(Tant Malie, Tant Anna en Tant Sofie).
Elias wil nie glo hy’s weg nie. Blameer Barta. Hulle roep na
Lukas. Die manne word geroep en ‘n soektog is gereȅl.
Flip Lourens het ook weggeraak in dieselfde omstandigehede
(in the same circustances) en hy was nooit gevind nie.
Marteins gaan suid, Dawid wes, Koos noord en Elias oos.
Naaste olifante in Goena se Bos.
Na agt dae (8), die Konstabel (en Martiens) sȇ dat die kind nie
meer kan leef nie.
Sewe maande later (Augustus 1865) na groot reȅn, was ‘n
geraamte langs die Gounarivier gekry. Die kon die geraamte
van ‘n kind wees of ‘n bobbejaan.
Toneel 2
Die Lange Kloof.
Ons ontmoet die Komoetie-gesin (hulle bly in ‘n ordentlike
huis en die weer is mooi).
Op Fiela se plaas -Wolwekraal. Die Lange Kloof is ‘n droe,
harde wereld, dit is oop, ruim en lig. Die gesin se lewenswyse
is eerbaar, hulle is hardwerkde mense met Christelike
waardes.
Fiela is ‘baas’ en die diktater van die gesin.
Selling is sieklik en swak, en hy is stil maar nogsteeds sterk.