BEDRYF 1 (4 tonele)
Toneel 1 – Bos 1860 - eksposisie
➢ Elias – aartslui – bedink planne om geld te maak
Aanhaling: Bl. 42 “’n Man het net een lyf en dié moet lank uitkom.”
➢ Lukas weg - onheilspellend:
Mistig
Tant Malie vertel van kind in Karatara wat dood is
Tant Malie vertel van Flip Lourens wat weggeraak het.
Grootvoete
➢ Elias blameer Barta dat kind weg is.
➢ Al die bure help soek.
➢ stem op band aan einde van toneel (bl. 46)–alomteenwoordige verteller wat
aankondig dat ‘n geraamte van ‘n kind of bobbejaan sewe maande later
gevind is.
(ligte doof in en uit/ nuwe ruimte – dui
tydsverloop/tydsprong of nuwe toneel aan)
Toneel 2 – Lange Kloof – eksposisie – gelukkige atmosfeer – oop en vry
➢ Selling sien perdekar : smouse of predikers (ironies)
Aanhaling as hy na Benjamin verwys: Bl. 46 “…hy’s nie een vir agter draf nie.”
➢ Valk wat kuiken gevang het – voorspelling/vooruitwysing
➢ Fiela se monoloog oor ruimte – kontraste:
Kloofkant Seekant
hitte en geen lafenis mis, reën
klippe, stof, waboom, taaitrek, alwyn milddadige plantegroei, bos
wel genade van God: volstruis,
fontein loop nog, as dit reën, is
daar oorvloed
➢ Selling is baie swak – kan net velle brei en swepe/skoene/karwatse maak.