Escrito por estudiantes que aprobaron Inmediatamente disponible después del pago Leer en línea o como PDF ¿Documento equivocado? Cámbialo gratis 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Vista previa 1 fuera de 24 páginas
Resumen

Fiela se kind by Dalene Matthee full summary and notes

Document preview thumbnail
Vista previa 1 fuera de 24 páginas

This document entails a full summary of each scene including some additional notes. I achieved an A grading using these notes only.

Vista previa del contenido

Fiela se kind
DIE KARAKTERS:
Elias:
●Hy is die antagonis van die storie.
●Swakkeling wat hanteer sy probleme met geweld (weak / deals with violence)
●Woon in die bos sy vrou en vier kinders - maak woud balke om geld te maak.
●Hy is nie ‘n familie man/goeie pa - sien hulle as arbeid / maaksels / ekstra hande (labour)
●Geen insig (insight) vir anders se behoeftes nie - gee Lukas en Nina emosionele trauma.
(beledigend -abusive)
● Hardkoppig (stubborn) - in die begin van die storie wanneer sy kind, Lukas, verloor, hy glo
niemand en dink dat dit nie waar nie.
● Onbeskaafd (uncivilized)
● baas, patriargaal

Selling:
● Saggeaard met sy kinders; goedhartig
● Goeie pa - leer Benjamen hoe om te roei / troos (comfort) hom wanneer sensusmanne
ondervra (interrogate)
● Afhanklik van Fiela - sy is die baas van die huis - matriarg: sy dissiplineer die kinders; sy
maak al die besluite (decisions)
● kalm en gelykop
● Hy het insig en wysheid - hy raai (advises) Fiela aan om beleefd (polite) te wees wanneer
sy die magistraat ontmoet.
● Fisies swak, maar geestelik (spiritually) sterk

Fiela:
● Sterk, standvastige vrou (matriarg)
● Sy is nie die rassistiese stereotipes van 'n swart vrou van die tyd: sy is opgelei,
hardwerkend en volkome selfstandig
● Selfversogend; vindingsryk; entrepreneur - het haar eie land en plaas.
● Ons sien haar medelye op die liefdevolle manier waarop sy haar volstruise, Kicker en
Pollie, behandel en dit is nie net om geld te maak nie.
● Haar moeilike omstandighede stop haar nie en sy goed versorg vir haar kinders (fisiek,
geestelik en intellektueel) - hulle kan lees en skryf / skoon / het kos om te eet.
● Sy nie opgee nie en baklei om haar kind terug te kry - lojaal en het groot liefde.
● Glo in die waarde van hard werk
● Het ‘n persoonlik verhouding met God (Christelik) en verwys na die bybel altyd.
● Sy hou van Benjamin soos hy is haar eie kind. Sy gee hom ruimte om homself te vind.




Lukas/Benjamin:

Libro relacionado
 image
Desconocido Fiela Se Kind
Edición: 1987 ISBN: 9780226510835 Edición: Desconocido

Información del documento

Schooljaar
200
¿Un libro?
No
¿Qué capítulos están resumidos?
Desconocido
Subido en
6 de mayo de 2022
Número de páginas
24
Escrito en
2020/2021
Tipo
Resumen
$16.88

¿Documento equivocado? Cámbialo gratis Dentro de los 14 días posteriores a la compra y antes de descargarlo, puedes elegir otro documento. Puedes gastar el importe de nuevo.
Escrito por estudiantes que aprobaron
Inmediatamente disponible después del pago
Leer en línea o como PDF

Seller avatar
Los indicadores de reputación están sujetos a la cantidad de artículos vendidos por una tarifa y las reseñas que ha recibido por esos documentos. Hay tres niveles: Bronce, Plata y Oro. Cuanto mayor reputación, más podrás confiar en la calidad del trabajo del vendedor.
fatimakarjieker
4.8
(4)
Vendido
51
Seguidores
34
Artículos
29
Última venta
4 meses hace


Reseñas de compradores verificados

3 año hace

Thank you for your rating. I'm glad you find the notes helpful.



Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes