Die Boodskapper - P Snyders
1 Die aandster vonkel soe speels vanaand
2 was daa ‘n knipoeg
3 van jou
4 na my?
5 Djy is so naby
6 soes die helderste ster
7 djy’s die spoed van ‘n gedagte
8 weg van my
9 Ek los ‘n boodskap by Venus vir jou -
10 as djy yt jou aandklas
11 kom, stiek yt jou hand
12 haal dit af:
13 dis die briefie
14 met die soentjie
15 op die omslag
Kaapse Afrikaans woorde:
● soe → so
● daa →daar
● knipoeg → knipoog
● djy → jy
● soes → soos
● djy’s → djy
● yt → uit
● stiek → steek
Titel
● Boodskapper = iemand wat nuus bring/tyding bring - dit kan goeie of slegte nuus
wees
● Die bepaalde lidwoord (die) maak dit spesifiek. Die titel verwys dus na ‘n
spesifieke nuusbringer
● Die boodskaper = Venus
1 Die aandster vonkel soe speels vanaand
2 was daa ‘n knipoeg
3 van jou
4 na my?
5 Djy is so naby
6 soes die helderste ster
7 djy’s die spoed van ‘n gedagte
8 weg van my
9 Ek los ‘n boodskap by Venus vir jou -
10 as djy yt jou aandklas
11 kom, stiek yt jou hand
12 haal dit af:
13 dis die briefie
14 met die soentjie
15 op die omslag
Kaapse Afrikaans woorde:
● soe → so
● daa →daar
● knipoeg → knipoog
● djy → jy
● soes → soos
● djy’s → djy
● yt → uit
● stiek → steek
Titel
● Boodskapper = iemand wat nuus bring/tyding bring - dit kan goeie of slegte nuus
wees
● Die bepaalde lidwoord (die) maak dit spesifiek. Die titel verwys dus na ‘n
spesifieke nuusbringer
● Die boodskaper = Venus