PALIMPSES – Johann de Lange
1. Bome skryf teen die blou
2. kreukellose lug dinge
3. wat niemand verstaan nie.
4. Houtkappers kom met byle
5. en vel die bome.
6. Meulens saag en maal
7. en pulp en plet die hout.
8. Stil is die bome;
9. stil, net tot hy kletterend
10. met sy tikmasjien
11. uit selfs die fynste grein
12. die hele gamma van woord
13. en pyn ring op ring
14. deur hierdie oggend laat dein.
R1-3:
● Die wind waai en die boomtakke lyk soos vingers wat skryf teen die blou lug
● Al kyk 'n mens hoe mooi, kan jy nie uitmaak wat hulle daar skryf nie
● Personifikasie - waar die bome skryf
● Hier ‘skryf’ die bome - die leser kry beeld van die bome
● Daar is nie wolke in die lug nie
● Herhaling van “bome”
Palimpses = perkamentrol - skryfding waarop antieke Grieke geskryf het
Kreulkellose = sonder enige kreukels/voue/lyne, wolkloos
R4-7:
● Houtkappers kap did bome af met hul byle
● In meulens, "saag" (saw) hulle die bome tot planke
● Dan "maal" hulle dit fyn tot "pulp" (papierpulp)
● saag en maal - assonansie - beklemtoon baie prosesse wat die bome
ondergaan en die aftakeling van die natuur.
● Dan "plet" hulle dit of maak dit plat (van hierdie bome word papier gemaak)
● Bome word afgekap - pynlike proses om tot papier gemaak te word
● “pulp en plet” = geen rym nie, maar wel alliterasie
● R6-7 = polisindeton - dit wat met die bome gebeur, word beklemtoon