Landbouwetenskappe Graad 10
Kwartaal 3
Page 1 of 44
,Sleutel Betekenis
Vee/plaasdiere Diere wat vir voedsel en ander produkte makgemaak is.
Wilde diere Diere wat in die veld bly en oorleef sonder die inmeng van die mens
Monogastriese pens N enkelvoudige pens wat uit slegs een kompartenment bestaan.
Temperament Is die karakter of aards van n spesifieke persoon of dier
Kemp N harde en harige vesels wat die gehalte van wol en bokhaar verlaag
Lanolien Is die olie wat in wol teenwoordig is.
Afranding van vagte Waneer ongewenste dele van die vag verwyder word.
Gehomogeniseer Waneer die room bo-op met die res van die merlk gemeng word
Laktose Is die melksuikerinhoud van melk
Skeersel Is al die haar van een bok in een jaar
Vag Is al die haar wat met een skeersessie van een bok verkry word.
Landras Inheemse ras
Skof Is die bokant van die skouers waar die nek by die liggaam aansluit
Taksidermis N persoon wat spesialiseer in die behandeling en opstop van velle,koppe of
hele karkasse van diere sodat dit as trofees gehou kan word
Alluviale grond Is vrugbare grond met fyn korrels wat agtergelaat word waneer water oor
vloedvlaktes vloei.
Uitheemse Is spesies wat doelbewus of per ongeluk na n gebied gebring is waar dit nie
indringerspesies voorheen voorgekom het nie.
Bladwisselende bome: Bome wat hulle blare in die winter/droee seisoene verloor
Immergroen Bome wat hulle blare regdeur die jaar behou
boem/Niebladwisselend:
Page 2 of 44
,Module 5
Dierekunde
Eenheid 1
Algemene belang,ekonomiese waarde en klasifikasie van plaasdiere bl 200
Die mak maak van diere
• Verskillende spesies word vir verskillende doeleindes mak gemaak
• Redes vir die mak maak van diere:
→ Voedselproduksie bv.Vleisbees = vleis
→ Produkte bv.Skaap = wol
→ Werk en Vervoer bv.perd =om te ploeg
→ Troeteldiere bv. bokkie = mak maar van wilde bokkie
• Diere word geteel sodat hul eienskappe kan verkry vir waarvoor hul geteel is.
(bv. n groot bees word geteel met n ander groot bees = groot bees word gekalf wat altwee sy ouers se
gene het ➔ meer vleis gaan gee as hy geslag word)
• Sommige mak diere is slegs van die mens afhanklik
Spesies en rasse
Spesies Rasse
Groep diere met dieselfde unieke eienskappe Groep die in n spesifieke spesie wat
aan n spesifieke groep kenmerkende eienskappe toon
Is in staat om te verbaster en n vrugbare Die rasse verskil van mekaar was fisiese
nageslag agter te laat eienskappe ,produksie en voorplanting betref.
Kan in subspecies en rasse verdeel
Die algemene ekonomiese belangrikheid van die vee bedryf in suid-Afrika bl 201
• Beeste Newe produkte :
Vleisbees rasse -vleisprodukte en newe produkte - Gelatien
Melkbeesrasse – melkprodukte - Vet
Osse – ploeg en vervoer - been meel
Uitvoere – uitvoer van produkte en diere - leer
Newe produkte:
• Skape - Horings
- Vet
Wolrasse – wolproduksie
- Velle
Vleisrasse – vleisproduksie en newe produksie - Mis
Karakoel – pels - Ingewande (derms)
• Bokke Newe produkte:
Vleisbok -vleisproduksie en newe produksie - Bokhaar
Melkbok – melkproduksie - Horings
Sybok – Angorahaar - huide
- ontlasting
- Ingewande (kat derms)
Page 3 of 44
, • Varke
Newe produkte:
Vleis – vleis produksie (ham) - Steekhare (Kwaste)
Afval - vir voedsel en sult - Bene (wapens en gom)
- huide
- vette (poletoer)
• Pluimvee
Eier produksie Newe produkte:
Vleisproduksie – braai kuikens - Vere (Kussings)
- Mis (Bemesting)
Ornamentele / stamboekrasse – skourasse
- Vleismeel (Rantsoene)
- Meel van newepeodukte
(troeteldier kos)
• Perde, muile en donkies
Werk
Trekdiere
Sport en ontspanning
Die verskille tussen herkouers en nie herkouers
Herkouers Nie herkouers
Het n saamgestelde pens Het n enkelvoudige pens /monogastriese
Sluk in,bring op,kou dan weer,sluk weer in. pens
In staat om onverteerbare voedsel gebruik Kou een keer , sluk in
Gras of blaar veters
Eenheid 2
Beesrasse bl 205
Daar is 2 verskillende beesspesies
B. indicus
B. taurus
B. indicus B. taurus
Stam vanaf indiese subspesie Stam vanaf Eurasies subspesie
Oorleef in strawwe tropiese omgewings Leef in koeler climate
Bestand teen parasieste en siektes kan lae gehanlte Minder bestande teen hitte
voer verteer Meet geneid tot parasiete en siektes
Word ook seboe genoem
Vetskowwe,hangore en keelvel
Leef langer
Page 4 of 44