100% de satisfacción garantizada Inmediatamente disponible después del pago Tanto en línea como en PDF No estas atado a nada 4,6 TrustPilot
logo-home
Resumen

Summary Graad 11 Lewensorientering Opsomming

Puntuación
4.5
(4)
Vendido
27
Páginas
38
Subido en
03-01-2022
Escrito en
2021/2022

'n Opsomming van die Graad 11 Lewensorientering konteks [DBE].

Institución
Grado











Ups! No podemos cargar tu documento ahora. Inténtalo de nuevo o contacta con soporte.

Escuela, estudio y materia

Institución
Grado
Schooljaar
200

Información del documento

Subido en
3 de enero de 2022
Archivo actualizado en
14 de noviembre de 2023
Número de páginas
38
Escrito en
2021/2022
Tipo
Resumen

Temas

Vista previa del contenido

lewensoriËntering

, Lewensdoelwitte & lewensvaardighede [selfontwikkeling
in die samelewing]
DOELWITTE 5 STAPPE : BEPLANNING &
DOELWITSTELLING
→ iets wat ‘n mens probeer bereik, jou motiveer en
inspirer [verskil van ‘n wens of droom omdat ‘n STAP 1: SKRYF JOU DOELWIT NEER
mens tot aksie oorgaan]
STAP 2 : GAAN DIT NA OM TE SIEN OF DIT
Nuttigheid :
‘N SLIM-DOELWIT IS
W Gee rigting → help om van waar jy is te beweeg
STAP 3: STEL ‘N PLAN VAN AKSIE OP
tot waar jy wil wees
W Help om beheer van jou toekoms te neem & te [plan van aksie = duidelik uiteensetting > wat jy wil
doen, wanneer jy daarmee gaan begin, en hoe en
beplan soos jy dit graag wil hê
teen wanneer jy jou doelwit wil bereik]
W persoonlik, uniek / spesiaal + beskryf daardie
dinge wat jy die graagste in die lewe wil doen & STAP 4: VOER JOU PLAN VAN AKSIE UIT
wees [Doen wat jy beplan om te doen & herinner jouself
aan jou doelwitte en voer jou plan uit]
LEWENSVAARDIGHEDE [HELP OM DOELWITTE
TE STEL & BEREIK] STAP 5: EVALUEER OM TE SIEN HET JY JOU
DOELWIT BEREIK
u Probleemoplossing [Assesseer hoe goed jy met die bereiking van jou
u Besluitneming doelwit vorder]
u Selfbestuur
u Tydsbestuur
PROBLEEMOPLOSSINGSVAARDIGHEDE
u Nabetraging en evaluering

TIPES DOELWITTE STAP 1: Maak ‘n tabel en skryf jou
probleme en oplossings neer
KORTTERMYNDOELWITTE
→ binne ‘n kort tydjie (‘n week, maand of paar maande) STAP 2: Verduidelik die probleem deur dit
bereik
te omskryf en duidelik te sê wat dit
MEDIUMTERMYNDOELWITTE
beteken
→ binne een tot 3 jaar wil bereik
LANGTERMYNDOELWITTE STAP 3: Samel inligting in oor die probleem
→ lewensdoelwitte wat ‘n mens mik om oor ‘n tydperk
van langer as 3 jaar te behaal STAP 4: lys soveel oplossings as moontlik

STAPPE : BEPLANNING & DOELWITSTELLING STAP 5: dink aan elke oplossing se
uitwerking of gevolge

doelwit = werklikheid wanneer ‘n mens optree STAP 6: Kies die beste oplossing
[doelwit te stel & beplan hoe om dit te bereik] dus
is die eerste stap om jou doelwitte neer te skryf

SLIM [“SMART” METODE]

Spesifiek: weet presies wat jou doelwit is [nie net ‘n
algemene wens]
Meetbaar: vordering meet
Aantasbaar: moet BEREIKBAAR wees
Realisties: doel wat moontlik is om te bereik
Tydgebonde: doelwit binne ‘n gegewe tydperk
bereikbaar

2 © Noted Summaries Graad 11 Lewensoriëntering www.notedsummaries.co.za

, VERHOUDINGS + INVLOED OP
DEURSETTINGSVERMOË & VOLHARDING
WELSTAND

→ deursettingsvermoë = om aan te hou probeer, WELSTAND
en om uit te hou beteken om nooit tou op te gooi
nie → toestand van gelukkig en gesond
wees→ goeie lewensgehalte [beïnvloed
deur jou verhoudings]


MAAR HOE? : VERHOUDINGS

W .
Pas probleemoplossingsvaardighede toe
→ skakeling & verbintenisse met ander
W Deursettingsvermoe aan die dag lê, aanhou, en
mense (vriendskappe, gesinsbande en
vasberade of selfs hardnekkig wees terwyl jy skoolverhoudings)
aanhou probeer

BELANGRIKE LEWENSDOELWITTE & TIPE VERHOUDINGS &
PRIORITISERING VERANDERENDE AARD

→ Lewensdoelwitte = belangrike doelwitte waarna [mens tree op verskillende maniere met
mens streef [doelsttellings wat te make het met verskillende mense in wisselwerking & het
verhoudings, loopbaankeuses, die familie en gesin, verskillende tipes verhoudings]
huwelik en ouerskap]
FAMILIE / GESIN
W Verwant aan jou [bloedverwant,
PRIORITISERING VAN LEWENSDOELWITTE huwelik / aanneming]
W Naaste aan jou & spandeer die
= fokus jy op dit wat op daardie oomblik vir jou die
meeste tyd saam
belangrikste is [verander na gelang van wanneer jy
W Meeste liefde, sorg & ondersteuning
‘n sekere doelwit het] [ook meeste bakleiery & konflik]

MAAR HOE? VRIENDE
W Mense wat jy goed ken, vertrou &
W Besluit watter doelwitte nou die belangrikste is respekteer + wat jou ondersteun
W Nommer jou doelwitte in volgorde van W Goeie vriende = positief op welstand
belangrikheid W Nie ondersteunend / respekvol =
negatief op welstand [skadelike
portuurdruk]
Die verband tussen persoonlike waardes, keuses en OPPERVLAKKIG [INFORMEEL]
W Mense wat jy gereeld sien MAAR NIE
doelwitstelling
NA AAN JOU NIE [kennise,
→ waardes = beginsels of reëls wat na jou mening winkelpersoneel ens.]
noodsaaklik,waardevol of kosbaar is [beïnvloed die FORMEEL
manier waarop jy optree en dink en die keuses W Ouer mense as jy + beklee senior
wat jy maak] posisie
GRONDWETLIKE WAARDES: ROMANTIES
W Intieme verhouding [gegrond op
= algemene waardes wat deur almal nagvolg en
liefde]
bevorder moet word
W Ideal = aanvaar mekaar
[10 fundamentele: demokrasie,sosiale reg en geregtigheid, VERANDERENDE VERHOUDINGS
gelykheid, nierassisme, nie-seksisme,ubuntu,’n oop Elk van jou tipe verhoudings sal verskil
samelewing, aanspreeklikheid, die oppergesag van die reg, namate jy ouer word
resprek en versoening]


3 © Noted Summaries Graad 11 Lewensoriëntering www.notedsummaries.co.za

, VERHOUDINGS : BYDRA / NADELIG SOSIALE & KULTURERE BESKOUINGS :
VIR WELSTAND INVLOED OP VERHOUDINGS

W geloof in jouself aftakel, jou geestelik en • kulture = kultruele norme raak verhoudings
fisiek benadeel, en jou baie sleg oor jouself • sosiale sienings > geslagsrolle = beinvloed
laat voel = lewensdoelwitte uit die oog en raak verhoudings
verloor • samelewings = man-vrou-verhoudings
W sommige verhoudings = riskante gedrag = gegrond op toegekende rolle > nie op
nadelig of skadelik vir jou welstand kan individuele persoon se behoeftes en
wees gevoelens & sosiale generasiegaping sigbaar
[ tegnologie ]
MAAR HOE WEET EK?
• konflik = raak gesinsverhoudings
→ Hoe bevorder hierdie verhouding my
welstand? Gewenste eienskappe in verskillende
→ Hoe bevorder ek hierdie ander persoon verhoudings:
se welstand?
REGTE + VERANTWOORDELIKHEDE • ROMANTIES : ondersteuning, liefde,
aanvaarding, eerlikheid en getroudheid
REG : Lojaliteit, vertroue & eerlikheid • OUPA EN OUMA : wysheid, belangstelling in jou
VERANTWOORDELIKHEID: wees lojaal,
doen en late, en die geleentheid om na hulle
betroubaar & eerlik
om te sien
[moet nie ontrou wees en skinder nie, wees eerlik en
betroubaar en moet nie lieg nie] • ONDERWYSER: Leiding en hulp in ruil vir
REG : Om beskerm te word teen Seksueel respek, harde werk en samewerking
oordraagbare infeksies [SOI’s], MIV en
Individualiteit in verhoudinge:
ongewenste swangerskappe
VERANTWOORDELIKHEID: beskerm ander [in enige verhouding moet ‘n mens jou
[weerhou van seks of gebruik voorbehoedmiddels
individualiteit behou en dit is dus belangrik dat
(kondoom) op die KORREKTE MANIER]
REG : Om gerespekteer te word jy altyd die persoon bly wat jy werklik is]
VERANTWOORDELIKHEID: respekteer ander
[respekteer ander se waardes, behoeftes, opinies en IMPAK VAN MEDIA : WAARDES &
wense]
OPVATTINGS OOR VERHOUDINGS
REG : om “NEE” te mag sê [weier van seks]
VERANTWOORDELIKHEID: respekteer ander [Facebook, Tydskrifte, Radio, Boeke, Selfone,
se besluite Films, Tv, Internet]
[moet nie druk op maats plaas om seks te hê nie >
instemming van beide partye is nodig] • nuttig of nadelig vir mense se opvattings
REG : Om gehoor te word oor verhoudings
VERANTWOORDELIKHEID: luister na ander • rol in die vorming van waardes en
[gee ander ‘n kans om te praat & standpunte te gee]
oortuigings [ verhoudings ]
REG : Om veilig te wees
• tipe verhoudings [ media ] = stereotipies =
VERANTWOORDELIKHEID: hou ander veilig
[moet nie jouself / ander in gevaar stel nie]
geskoei op die werklikheid nie
REG : om ‘n verhouding te beëindig • sommige kykers besef nie dat dit wat hulle
VERANTWOORDELIKHEID: beëindig verhouding op die skerm sien, nie die werklike lewe
op ‘n GEPASTE manier / aanvaar dat dit reflekteer nie, hulle kan dus liefde en
verby is verhoudings idealiseer of verromantiseer
[wees hoflik & respekvol / aanvaar en beweeg met
waardigheid aan]
REG : PRIVAATHEID
VERANTWOORDELIKHEID: respekteer ander
se privaatheid
[moet nie ander se briewe, SMSe / dagboeke lees nie]



4 © Noted Summaries Graad 11 Lewensoriëntering www.notedsummaries.co.za
$12.14
Accede al documento completo:
Comprado por 27 estudiantes

100% de satisfacción garantizada
Inmediatamente disponible después del pago
Tanto en línea como en PDF
No estas atado a nada

Reseñas de compradores verificados

Se muestran los 4 comentarios
2 año hace

3 año hace

3 año hace

4 año hace

4.5

4 reseñas

5
2
4
2
3
0
2
0
1
0
Reseñas confiables sobre Stuvia

Todas las reseñas las realizan usuarios reales de Stuvia después de compras verificadas.

Conoce al vendedor

Seller avatar
Los indicadores de reputación están sujetos a la cantidad de artículos vendidos por una tarifa y las reseñas que ha recibido por esos documentos. Hay tres niveles: Bronce, Plata y Oro. Cuanto mayor reputación, más podrás confiar en la calidad del trabajo del vendedor.
NotedSummaries STADIO
Seguir Necesitas iniciar sesión para seguir a otros usuarios o asignaturas
Vendido
1500
Miembro desde
4 año
Número de seguidores
780
Documentos
208
Última venta
4 días hace
Noted Summaries

4.5

231 reseñas

5
161
4
44
3
19
2
1
1
6

Recientemente visto por ti

Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes