Woordsoorte
Selfstandige naamwoord:
Kenmerke van `n selfstandige naamwoord: “The characteristics of a noun”
1. Jy kan gewoonlik `n die of `n vooraan die woord sit.
bv. die kat/ `n kat,
die tafel/ `n tafel,
die pen/ `n pen,
die stoel/ `n stoel,
die seun/ `n seun
2. Meeste s.nw. het `n meervoud.
bv. boom – bome
meisie – meisies
trui – truie
sak – sakke
bottel – bottels
* Woorde wat nie meervoude het nie, maar s.nw. is.
lug, vleis, liefde, melk, goud
3. Meeste s.nw. het `n verkleining.
bv. boek – boekie ruik
smell
dogter – dogtertjie
blom – blommetjie sien
see
skaap – skaapie
4. Meeste s.nw. kan jy met jou sintuie waarneem. vat
touch
Sommige s.nw. kan jy nie sien nie.
bv. lug, hitte, koue, liefde(abstrakte s.nw.) proe
taste
hoor
hear