Aandelhouer (share holder, a part of something)
A lot of English.
Enjamberment, een lang antwoord (run on lines, no stopping)
Volwassene praat- formele taal.
Die seun praat- informele taal.
1st paragraph
Sin begin met voegwoord hulle gesels al vir n rukkie. Hulle is dalk by sosiale geleentheid.
Sy broer/suster doen seker wat die pa doen.
“gaan hy ook” - die volwassene praat nie direk met die seun nie, maar praat oor hom met iemand
anders. “Hy”
2nd paragraph
my & ek – ekspreker
Engelse woorde en geen leestekens- tienerseun.
Seun se antwoord in sy gedagtes (kop).
Jongeheer- tienerseun
meneer – volwassene
No ways- wys sy negatiewe reaksie
Finansiele woorde word aan begin van sin gesit om dit te beklemtoon.
Ironies- hy wil nie geld maak nie, maar al die sport en meisies kos tog geld. Dalk is hy n rykmanskind.
TITEL- Aandeelhouer
Die titel w=verwys na n finansiele term
n Mens koop aandele om jou geldelike posisie te probeer verbeter.
Om aandele in n maatskappy te besit, maak van jou n aandeelhouer.
Reel 1 en 2.
Iemand vra uit oor n tiener se toekomsplanne
Die seun kan dalk in sy pa se voetspore volg deur n finansiele loopbaan te kies.
Die taalgebruik in hierdie strofe is formeel, outyds en beleefd.
Joungeheer- seun
in sy pa voetspore volg- doen wat sy pa doen
Reel 3
Die tienaar praat baie informeel met die volwassene.
Hy vermeng Afrikaans en Engels.
Hy wil definitief nie doen wat sy pa doen.
Reel 4
Die seun se belangstelling le nie in finansies nie.
Interest- belangstelling OF interest – rente.
Reel 5 en 6
Die seun rate finansiele terme nie baie hoog nie, want dis nie vir hom belangrik nie.
Woordspelling – Die woord rate (koers) verwys ook na finansiele terme soos interest rate of growth
rate, wat op kapitaalgroei dui. Die seun se gebruik van die woord rate verwys na hoe hy dinge
beoordeel.