wiskunde
, 2D meetkunde
Vierhoeke Som van binnehoeke = 360°
Vierkant
[Spesiale soort REGHOEK en RUIT]
& Al die hoeke is 90°
& Al die sye is ewe lank
& 2 teenoorstaande sye is parallel
& Hoeklyne is ewe lank en halveer die hoeke (45°)
& Hoeklyne sny mekaar loodreg 90°
Reghoek
[Reghoeke en ruite is spesiale vorme van PARALLELOGRAMME]
& Al die hoeke is 90°
& 2 paar teenoorstaande sye is parallel en ewe lank
& Hoeklyne is ewelank en halveer mekaar
Ruit
,Parallelogram (parm)
& 2 paar teenoorstaande sye is parallel en ewe lank
& 2 paar teenoorstaande hoeke is ewe groot
& Hoeklyne halveer mekaar
& Hoeklyne halveer die oppervlak van die parallelogram
trapesium
& Een paar teenoorstaande sye is ewewydig / parallel
vlieër
& 2 paar aanliggende sye is gelyk
& Hoeklyne sny mekaar by 90°
& Hoeklyne halveer die hoeke
& 2 driehoeke is gelyk (aanliggend)
, Driehoeke Som van binnehoeke = 180°
Gelyksydige driehoek
& Al die sye is ewe lank
& Al die hoeke is ewe groot (60°)
Gelykbenige driehoek
& 2 sye is ewe lank
& Hoeke teenoor gelyke sye is ewe groot
reghoekige driehoek
& Een hoek is ‘n regte hoek (90°)
& Die sy teenoor die regtehoek is die skuinssy
Eienskappe van △’e