, Stelseltegnologieë en implikasies
1. INLEIDING TOT REKENAARS
WAT IS 'N REKENAAR?
→ algemene tipe = tafelrekenaar (desktop computer) [ kantore, besighede en
skoolrekenaarlaboratoriums ] = groter, lomp toestelle
→ Rekenaars kan baie verskillende dinge doen (veeldoelig) en word as gereedskap gebruik
om ons te help om 'n wye verskeidenheid take beter en vinniger te voltooi
→ alle elektroniese toestelle (benodig elektrisiteit om te werk)
→ skootrekenaar, slimfoon en tablet = draagbaar of mobiel (dit wil sê, jy kan dit dra)
moet op batterye werk, wat gereeld herlaai moet word
HARDEWARE EN SAGTEWARE
fisiese dele van 'n rekenaar waaraan ons kan raak = hardeware (APPARAATUUR)
rekenaar om iets nuttigs te doen = baie spesifieke instruksies > instruksies = programme
of sagteware (PROGRAMMATUUR) > spesifieke toepassing 'toep' is (afkorting vir
toepassing)
DIE INLIGTINGVERWERKINGSIKLUS
Rekenaars neem invoer (invoertoestel > sleutelbord of muis), doen iets daarmee (verwerk
dit) en produseer dan uitset (uitsettoestel > monitor / drukker). Die invoer of uitset moet
dikwels gestoor word vir latere gebruik.
Ons gebruik rekenaars om data in inligting te verwerk:
q Data is onverwerkte items [teks, getalle, beelde, klank en video]
q Inligting = resultaat van dataverwerking en moet nuttig en betekenisvol wees
2 © Noted Summaries [Graad 10 R.T.T] www.notedsummaries.co.za
, INLEIDING TOT WINDOWS:
bedryfstelsel = belangrikste program op 'n rekenaar > alle aktiwiteite op
die rekenaar beheer
[Windows]
“OP START”
→ Die bedryfstelsel laai
outomaties wanneer die
rekenaar aangeskakel is
[opstartproses]
→ <Ctrl> <Alt> <Del> om aan te meld
en gevra om 'n gebruikersnaam
en wagwoord in te voer
DIE LESSENAAR (desktop)
= eerste basiese 'skerm' van die bedryfstelsel
[Dit is op Windows 11]
Taakbalk
Kennisgewing area
Begin-knoppie Vinnige bekendstellingsbalk
grafiese gebruikerskoppelvlak of GUI
→ stel gebruikers in staat om met die rekenaar (bedryfstelsel) te kommunikeer en
keuses te maak met behulp van grafiese elemente soos ikone en teëls
3 © Noted Summaries [Graad 10 R.T.T] www.notedsummaries.co.za
, Muis aksies:
Klik As die wyser op 'n voorwerp rus en dan die voorwerp kies
deur een keer op die linkermuisknop te klik.
Dubbelklik As jy twee keer op die linkermuisknop druk.
Regsklik As jy op die regter muisknop klik in plaas van op die
linkermuisknop.
Sleep As jy op die muisknoppie klik en hou terwyl jy die muis
beweeg.
Blaai op en af Die meeste muise het 'n wiel tussen die twee knoppies om op
en af te beweeg in dokumente op die skerm.
ALGEMENE KENMERKE VAN PROGRAMME
Tipiese komponente van 'n venster:
Minimaliseer, maksimeer en
Titelbalk : naam van die lêer + -
maak knoppies toe
program waarin jy werk
Lint (Ribbon) :
kombinasie van
spyskaarte en
werkbalke
SCROLL
BAR
Die sluitknoppie sluit die venster en eindig die program. Die program sal jou vra of jy jou
werk wil stoor as jy dit nog nie gedoen het nie.
Die maksimeer-knoppie vergroot die venster tot die grootste moontlike grootte,
gewoonlik die grootte van die skerm.
Die herstelknoppie herstel die venster na die vorige posisie en grootte waarop dit
ingestel is.
Die minimaliseerknoppie verminder die venster tot 'n ikoon wat op die taakbalk onderaan
die skerm vertoon word.
4 © Noted Summaries [Graad 10 R.T.T] www.notedsummaries.co.za