VERLEDE TYD
1. Het … ge-verb
Ek speel sokker.
Gister het ek sokker gespeel.
2. Het … preposition (oop/toe/op) + ge-verb
Die kind sluit die klas toe.
Gister het die kind die klas toegesluit.
3. Het … ge/be/er/her/ver/ont/mis = no “ge- “
Die seun onthou sy hokkiestok.
In 2013 het die seun sy hokkiestok onthou.
4. Het … sit/lê/loop/staan = 1st verb gets “ge-“
Ek lê en gesels met my maat.
Twee dae gelede het ek met my maat gelê en gesels.
5. Het … Any other verb = both get “ge-“
Ma kook en bak lekker kos.
Eergister het ma lekker kos gekook en gebak.
6. Is – was, sal – sou, kan – kon, wil – wou, moet – moes (no het or ge-)
Ons is baie honger.
‘n Oomblik terug was ons baie honger.
7. Het … gehad.
Die seun het ‘n nuwe sokkerbal.
Verlede week het die seun ‘n nuwe sokkerbal gehad.
8. Peter – Probeer
Brown - Begin
Loves - Laat
Kissing - Kom
Girls - Gaan
- Hoor
– Sien
Het … P/B/L/K/G/H/S verb2 (no ge-)
Die meisie probeer ‘n vis vang.
Gister het die meisie ‘n vis probeer vang.