100% de satisfacción garantizada Inmediatamente disponible después del pago Tanto en línea como en PDF No estas atado a nada 4.2 TrustPilot
logo-home
Resumen

Summary Grade 12 Summaries CAT

Puntuación
-
Vendido
1
Páginas
19
Subido en
22-06-2021
Escrito en
2020/2021

Die opsomming sluit in : Module 1.4 : Program Bestuur Module 2.1 : Internetdienste en koppeling Module 2.2 : Die gevare van rekenaarmisdaad

Institución
Grado










Ups! No podemos cargar tu documento ahora. Inténtalo de nuevo o contacta con soporte.

Escuela, estudio y materia

Institución
Grado
Schooljaar
200

Información del documento

Subido en
22 de junio de 2021
Número de páginas
19
Escrito en
2020/2021
Tipo
Resumen

Temas

Vista previa del contenido

MODULE 1.4 ; PROGRAMMATUUR


ASPEKTE WAT OORWEEG MOET WORD WANNEER NUWE TOEPASSINGSPROGRAMME
AANGESKAF WORD :
1. Doel van programmatuur
Basies/ gespesialiseers
Bv. Gewone woordvoerder vir skrywe of ‘n program meer gespesialiseerd
OF Microsoft Paint/ Photoshop

2. Webgebasseerd VS Geinstalleerd
Webgebasseerd = word ditek vanaf bediener op internet uitgevoer


VOORDELE NADELE
 Kan enige plek gebruik as jy internet  Kan slegs gebruik as jy aan internet
het gekoppel is
 Program is altyd op datum  Het dalk nie alle funksies/
 Program gebruik nie stoorspasie nie eienskappe as geinstalleerde
program nie
VOORBEELDE
 Google Calendar/ Maps
- skeduleer afsprake
- kan afsprake koordineer
- kan ligging van plek aanteken
 Office 360/ Google Drive
 Kantoortoepassings
 Sigblaaie/ dokumente ens skep, verander/ stoor
 Facebook Apps
 Van spelletjies na apps vir musiek
 Adobe Photoshop
 Redigeer foto’s direk vanuit blogs/ networktuistes


3. Versoenbaarheid
= vermoe van toepassing om met apperatuur + programmatuur op rekenaar saam te werk
 Versoenbaarheid met bedryfstelsel (Microsoft/ Apple / Android)
 Sommige toepassings benodig ‘minimum weergawe’ van ‘n bedryfstelsel om te kan
funksioneer

, Versoenbaarheid tussen wwergawes van dieselfde toepassing
 Meeste toepassingsprogramme is afwaartsversoenbaar (kan leêrs gebruik wat in ouer
weergawes geskep is)
 Nie altyd opwaarts versoenbaar nie (ouer weergawes kan nie leêrs oopmaak wat deur
nuwer weergawes geskep is nie)
 Leêrs kan gewoontlik in formate gestor word wat deur ouer weergawes gebruik word, deur
“Save-As”

4. Stelselvereistes
As jou stelsel nie aan spesifikasies voldoen nie ?
Kan nie effektief werk nie/ kan glad nie werk nie
Bv Geheue = RAM , Skyfspasie = GB , Grafiese vereistes = 1024X768 skerm; 256MB video RAM


TOEPASSINGPROGRAMMATUUR
ALGEMENE TOEPASSINGS

Kantoorpakkette :
OF Office Suite (Microsoft Office / Libre Office)
Komponent Funksie
Word Document skep, redigeer/ formateer
Sigblad / Excel Werk met getalle, grafieke, data-analise of
statistieke
Aanbieding / Powerpoint Hulpmiddel wat skyfiereekse saamstel om
bepaalde boodskap aan gehoor oor te dra
Databasis/ Access Om data te versamel, stoor, inligting te
onttrek en verslae op te stel

Produktiwireitsprogramme vir mobiele gebruikers
Afgeskaalde weergawes van produktiwiteitsprogrammatuur word vir mobiele toestelle
ontwikkel. Bv Pages, Numbers, Keynote, Quickoffice, Documents To Go.
VOORDEEL : Mense kan met mobieke toestelle basiese redigering doen en hoef nie
skootrekenaars heeltyd saam te dra nie.
Naslaanprogramme :
Google/ Wikipedia i.p.v. woordeboeke, tesourusse, atlases ens.
 Webtuiste wat inligting gee




Webblaaiers :

, = kategorie van programmatuur wat deur almal wat ‘n rekenaar besit, gebruik word
 Webblaaier laat jou toe om inhoud van die Web te besigtig. Meeste het plug-in-
komponente om multimedia soos klank, beeld en video te beskou.
 Webblaaiers is skakel na aanlyn wereld :
 Bron van inligting
 Gebruik sosiale netwerktuistes vir sosiale interaksie
 Besighede / handel : banksake, kaartjiebesprekings, vlugte, verkoop van goedere
 Vermaak : kyk video’s, luister na musiek
 Uitvoer van webgebasseerde toepassings

E-posprogrammatuur
 Meeste laat jou net toe om e-posse te ontvang, te lees en daarop te antwoord, en eie
boodskappe te stuur
 Meet omvattende programmatuur (Outlook) : bevat databasis van kontakpersone, lys
van takies wat gedoen moet word en kalenderfunksie

Programmatuur vir die bestuur van dokumente – die gebruik van PDF
 alle organisasies gebruik verskillende leerformate om dokumente te stoor, maar
party programmatuur bv. PDF (Portable Document Format) kan deur enige person gelees
word. PDF lesers , bv. Adobe Reader kan gratis afgelaai word.
VOORDEEL : Dokumente se uitleg en formatering verander nie wanneer die document van
PDF omgeskakel word en kan die gebruiker dus die oorspronklike document sien, al het
hulle nie die program wat dit in die begin geskep het nie.

PDF-Omskakeling :
1. skep dokument normaalweg
2. skep dan PDF-dokument deur :
 ‘save-as’ om dokument as PDF te stoor
 Gebruik PDF – programmatuur
3. PDF-dokumentis geskep en reg om na enige person te stuur en sal presies so gesien
word

VOORDEEL : PDF-leêrs wat deur amptelike Adobe-program geskep is, kan opgestel word dat
niemand veranderinge kan maak nie. Geskik vir dokumente soos facture/ skoolrapporte




PROGRAMMATUUR WAT TOEGANG, DOELTREFFENDHEID EN PRODUKTIWITEIT VERBETER
$6.12
Accede al documento completo:

100% de satisfacción garantizada
Inmediatamente disponible después del pago
Tanto en línea como en PDF
No estas atado a nada

Conoce al vendedor

Seller avatar
Los indicadores de reputación están sujetos a la cantidad de artículos vendidos por una tarifa y las reseñas que ha recibido por esos documentos. Hay tres niveles: Bronce, Plata y Oro. Cuanto mayor reputación, más podrás confiar en la calidad del trabajo del vendedor.
anriknapp Rhenish Girls\' High School, Stellenbosch
Seguir Necesitas iniciar sesión para seguir a otros usuarios o asignaturas
Vendido
12
Miembro desde
5 año
Número de seguidores
12
Documentos
3
Última venta
2 año hace

5.0

2 reseñas

5
2
4
0
3
0
2
0
1
0

Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes