100% de satisfacción garantizada Inmediatamente disponible después del pago Tanto en línea como en PDF No estas atado a nada 4,6 TrustPilot
logo-home
Resumen

Summary Graad 10_Besigheidstudies Opsommings

Puntuación
4.0
(3)
Vendido
15
Páginas
54
Subido en
22-06-2021
Escrito en
2020/2021

Hierdie graad 10 Besigheidstudies Notastel is 'n noodsaaklike hulpmiddel vir enige student wat die vak neem. Dit dek al vier kwartale van die kursus in 'n maklik verstaanbare formaat. Die Notastel skets duidelik die onderwerpe wat in die kursus behandel word en verskaf omvattende notas en diagramme vir elke onderwerp. Met sy maklik-om-te volg formaat is hierdie Notastel 'n onskatbare gids vir enige student wat Graad 10 Besigheidstudies neem.

Mostrar más Leer menos
Institución
Grado











Ups! No podemos cargar tu documento ahora. Inténtalo de nuevo o contacta con soporte.

Escuela, estudio y materia

Institución
Grado
Schooljaar
200

Información del documento

Subido en
22 de junio de 2021
Archivo actualizado en
7 de agosto de 2023
Número de páginas
54
Escrito en
2020/2021
Tipo
Resumen

Temas

Vista previa del contenido

Besigheidstudies

,MIKRO-OMGEWING, BESIGHEIDSFUNKSIES + GEHALTE

Besigheidsomgewings:
Interne omgewing Eksterne omgewing
MARKOMGEWING MAKRO-OMGEWING
MIKRO-OMGEWING
⇨ Opperasioneel ⇨Algemeen
[volle beheer deur
[beperkte beheer deur [geen beheer deur die
onderneming]
die onderneming] onderneming]
• Visie,missie, strategie • verbruikers • polities
en doelwitte van die • mededingers • ekonomies
sake-onderneming • verskaffers • maatskaplik
• Produksiefaktore / • burgerlike • tegnologies
hulpbronne samelewing • wetlik
Elemente




Elemente
• Besigheid se funksies • tussengangers • omgewing
• Bestuurstruktuur • klante / kliënte • fisies / natuurlik
• Werkomgewing • sosiokultuur &
• Kultuur demografie
• Beeld van die • internasionaal /
onderneming globaal
• institusioneel
• moeilike werknemers • mededinging • veranderinge in
• gebrek aan visie en • demografie inkomstevlakke
missie • voorraadtekort • globalisering
• gebrek aan voldoende • verandering in • politieke
Uitdagings




Uitdagings
bestuursvaardighede verbruikers se veranderinge
• vakbonde voorkeure en • onlangse wetgewing
• stalkings en gewoontes • arbeidsbeperkings
sloerstalkings • psigografika • sosio-ekonomiese
kwessies
• inflasie en
rentekoerse
Besigheid het volledige Besigheid het geen beheer nie, maar die bestuur
beheer kan beheerfaktore beïnvloed



MIRKO-OMGEWING → interne omgewing / onderneming self

KOMPONENTE:



VISIE, MISSIESTELLING, OOGMERKE + DOELWITTE
Visie → ‘n droom wat oor ‘n lang tydperk rigting gee aan die organisasie [duidelike &
besielende verklaring van wat jy probeer skep op bereik]
Strategie → die beplanning en handelinge van die topbestuurder om hul visie te bereik.
Strategiese visie → kombineer visie en strategiee om ‘n raamwerk vir die missie en
oogmerke van die organisasie te gee




2 © Noted Summaries [Graad 10 > Besigheidstudies] www.notedsummaries.co.za

,MISSIESTELLING
→ word deur die visie geinspireer en verduidelik wat die besigheid op langtermyn doen
MISSIEVERKLARING → uiteensetting van kerndoelwitte van ‘n besigheid en ‘n verduideliking
van hoekom die besigheid bestaan



OOGMERKE (DOEL) EN DOELWITTE
Primêre oogmerk → Om wins te maak
Sekondêre oogmerk → maatskaplike opheffing




ORGANISASIEKULTUUR – ORGANISATORIESE HULPBRONNE

ORGANISASIEKULTUUR
→ verwys na HOE dinge by ‘n onderneming gedoen word [bv. kleredrag] > BEÏNVLOED DEUR
WERKNEMERS SE KULTUUR


WAARDES → kan die opheffing van benadeelde persone en gelyke werksgeleenthede
insluit [die morele eienskappe wat vir ‘n organisasie belangrik is]
OORTUIGING → ‘n organisasie voel dat die werknemers moet aantrek soos hulle wil sodat
hulle gemaklik kan wees [voorbeeld] > wat ‘n organisasie voel waar / aanvaarbaar is


DOEL van ‘n besigheid [NIE NET > optimal wins te streef] → om werksgeleenthede te skep
en om by maatskaplike opheffing betrokke te wees [Doel → die oogmerke of doelwitte
van ‘n organisasie]


ORGANISATORIESE HULPBRONNE
→ Hulpbronne wat ‘n onderneming gebruik > effektiewe funksionering
MENSLIKE HULPBRONNE – Mense met kennis en vaardighede (werkers, konsultante &
bestuurders) [ARBEID → LONE]
FISIESE HULPBRONNE – (bedryfshulpbronne) alles wat nodig is om die besigheid sukselvol
te bedryf [KAPITAAL → RENTE]
FINANSIËLE HULPBRONNE – (Kontant, bankoortekkings, kort- en langtermynlenings) dit is
nodig om aankope en uitgawes te betaal om die besigheid te bedryf [ENTREPRENEURIESE →
WINS]
TEGNOLOGIESE HULPBRONNE - (Rekenaars, stempos en e-pos of produksietegnologie) kan
voordeel gee bo mededingers maar moet dus deur patentregte of kopiereg beskerm
word [NATUURLIKE → HUUR]


BESIGHEIDSBESUUR – LEIERSKAP - ORGANISASIESTRUKTUUR
Bestuur → Die proses waardeur ‘n individu leiding gee
en rigting sodat die organisasie sy oogmerke kan
bereik
Leierskap → Die manier waarop ‘n individu die gedrag
van ander kan beïnvloed om die oogmerke van die
organisasie te bereik



3 © Noted Summaries [Graad 10 > Besigheidstudies] www.notedsummaries.co.za

, LEIERSKAP BESTUURDER
• enige werksnemer [nie bestuurspos] • spesifieke posisie in onderneming
• tree na vore > behoefte aan leiding in • vakante bestuurspos
groep > KARAKTEREIENSKAP • deel opdragte uit + verseker uitvoering
• deel van span + help take uitvoer daarvan
• inspireer om take uit te voer • gesag om opdragte uit te deel



ORGANISATORIESE STRUKTUUR
→ Manier waarop werknemers in ‘n onderneming georganiseer is + beskryf elke
bestuurder se verantwoordelikhede & gesag
TRADISIONEEL > piramiede [dui vlakke van onderneming aan]


ORGANISERING → bestuur bepaal watter aktiwiteite uitgevoer moet word en deur wie.


ORGANOGRAM DUI AAN:
• Watter werk word gedoen en deur wie dit gedoen word
• Die verband tussen verskillende poste en take (laer vlak, middelvlak of topbestuur)
• Die koordinering tussen verskillende afdelings (bv. menslikehulpbronne en
bemarkingsbestuur)




8 BESIGHEIDSFUNKSIES > ROL + BELANGRIKHEID

[BELANGRIK = VERSEKER DAT DIE BESIGHEID SE OOGMERKE BEREIK WORD]





4 © Noted Summaries [Graad 10 > Besigheidstudies] www.notedsummaries.co.za
$10.21
Accede al documento completo:
Comprado por 15 estudiantes

100% de satisfacción garantizada
Inmediatamente disponible después del pago
Tanto en línea como en PDF
No estas atado a nada


Documento también disponible en un lote

Reseñas de compradores verificados

Se muestran los 3 comentarios
7 meses hace

1 año hace

1 año hace

4.0

3 reseñas

5
1
4
1
3
1
2
0
1
0
Reseñas confiables sobre Stuvia

Todas las reseñas las realizan usuarios reales de Stuvia después de compras verificadas.

Conoce al vendedor

Seller avatar
Los indicadores de reputación están sujetos a la cantidad de artículos vendidos por una tarifa y las reseñas que ha recibido por esos documentos. Hay tres niveles: Bronce, Plata y Oro. Cuanto mayor reputación, más podrás confiar en la calidad del trabajo del vendedor.
NotedSummaries STADIO
Seguir Necesitas iniciar sesión para seguir a otros usuarios o asignaturas
Vendido
1500
Miembro desde
4 año
Número de seguidores
780
Documentos
208
Última venta
3 días hace
Noted Summaries

4.5

231 reseñas

5
161
4
44
3
19
2
1
1
6

Recientemente visto por ti

Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes