100% de satisfacción garantizada Inmediatamente disponible después del pago Tanto en línea como en PDF No estas atado a nada 4,6 TrustPilot
logo-home
Resumen

Summary RTT/CAT

Puntuación
-
Vendido
-
Páginas
10
Subido en
31-05-2021
Escrito en
2017/2018

Alle teorie nodig vir matriek tweede kwartaal!

Institución
Grado

Vista previa del contenido

Kwartaal toets 2 – 15 Mei 2014

1.6 Uitgebreide konsepte van programmatuur
Toepassingsprogrammatuur is ‘n groep programme wat spesifieke take vir ons as gebruikers
uitvoer. Stelselprogrammatuur is nou weer programmatuur wat ontwerp is om die rekenaar
te beheer.

Alleenstaande teenoor geïintegreerde programmatuur.

Ons kry geïntergreerde programmatuur wat programme wat algemeen gebruik word in een
packet kombineer. ‘n Voorbeeld is die sogenaamde ‘kantoorpakket’. So packet bied die
volgende voordele:

 Word as ‘n eenheid verkoop(goedkoper)
 Programme het soortgelyke gebruikerskoppelvlakke
 Is ontwerp vir maklike data-uitruiling

Lisensiëringsooreenkomste

Hierdie lisensie is ‘n wettige kontrak tussen jou as gebruiker en die maatskappy wat
die programmatuur verskaf.
Hulle word dikwels EULA’s of End-User Licence Agreements genoem.
Hulle beskryf wat jy met die programmatuur mag en nie mag dien nie.

Enkelgebruikerslisensie: (single use licence) ‘n Lisensie waar programmatuur net op een
rekenaar geïnstalleer mag word.

Terreinlisensie: (site licence) Dit laat ‘n maatskappy of organisasie toe om programmatuur ‘n
onbeperkte aantal kere binnedaardie maatskappy of organisasie te installer.

Gratis programmatuur

 Freeware: programmatuur waarvan al die beskikbare funksies werk, en wat sonder
enigebeperkinge gebruik en gekopieer kan wotd.
 Shareware: programmatuur wat gewoonlik ophou werk na ‘n toetstydperk en die trail
version het soms ook nie al die funksies van die ‘volle’ weergawe nie. As mens na die
toetstydperk wil aanhou om die shareware te gebruik, moet jy daarvoor betaal.
 Oopbronprogrammatuur: (open source software- OSS) programmatuur wat vrylik
gebruik, verander en versprei mag word. Voorbeelde sluit in:
 linux-bedryfstelsel
 kantoorpakkette OpenOffice en LibreOffice
 Java-programmeringstaal
 MySQL databasisstelsel
Potensiële nadele:
 Mens is nooit verseker van kwaliteit
 Daar is baie verskillende weergawes van dieselfde program
 Kan gewoonlik net van die internet verkry word.
 Word nie algemeen gebruik nie
 Kan moeilik wees om toegang tot dokumentasie en ondersteunende material te verkry



6

, Belangrike terme
Geïntegreerde programmatuur Programme wat algemeen gebruik word, soos
woordverwerker en sigbladprogram, in een packet
kombineer. Vb. Kantoorpakket of office suite.
Eindgebruikerslisensie ‘n wettige kontrak tussen gebruiker en
programmatuurmaatskappy wat beskryf wat jy met die
program mag doen en nie mag doen nie.
Eiendomsregtelike Programmatuur wat aan iemand behoort en net onder ‘n
programmatuur lisensie-ooreenkoms verskaf word om gebruik te mag
(Proprietary software) word.
Programmatuurroof Verwys na die onwetige installering, kopiëring en
(Software privacy) verspreiding van eiendomsregtelike programmatuur.
Nutsprogramme (utility Stelselprogrammatuur wat gebruik word vir instandhouding
programs) van die rekenaar.
Rugsteun (back-up) Om kopieë van jou leers te maak.
Rugsteun-nutsprogram ‘n Gespesialiseerde nutsprogram vir rugsteun wat gebruik
kan word om te verseker dat daar die regte rudsteun van al
‘n mens se leers gemaak is.
Saampersings-programmatuur Programmatuur wat gebruik kan word om leers saam te
pers of weer te onttrek(unzip). Voorbeelde WinZip en
WinRar.
Saampersing of zipping Proses om ‘n saamgepersde kopie van ‘n leer te maak wat
kleiner as die oorspronklike weergawe van die leer is.
Decompressing of unzipping Die proses om ‘n saamgepersde leer weer na sy
oorspronklike grootte te onttrek sodat jy weer daarmee kan
werk.
Drywerprogramme (driver) Programmatuur wat jou rekenaar in staat stel om met
apparatuur of toestelle te kommunikeer.


Dit is noodsaaklik om gereeld rugsteunkopieë van leers te maak, want…

 Leêrs kan perongeluk uitgevee word.
 Leêrs kan korrup raak.
 Apparatuur soos die hardeskyf kan faal.




6

Escuela, estudio y materia

Institución
Grado
Schooljaar
200

Información del documento

Subido en
31 de mayo de 2021
Número de páginas
10
Escrito en
2017/2018
Tipo
Resumen

Temas

$6.96
Accede al documento completo:

100% de satisfacción garantizada
Inmediatamente disponible después del pago
Tanto en línea como en PDF
No estas atado a nada

Conoce al vendedor
Seller avatar
CroukampM

Conoce al vendedor

Seller avatar
CroukampM Overkruin Hoërskool
Seguir Necesitas iniciar sesión para seguir a otros usuarios o asignaturas
Vendido
3
Miembro desde
6 año
Número de seguidores
4
Documentos
15
Última venta
2 año hace

0.0

0 reseñas

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Recientemente visto por ti

Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes