Stap 1: Verstaan die vraag Wat is genrekenmerke nou weer?
Voltooi die onderstaande tabel deur die spesifieke genrekenmerk(e) van die spesievers Ons noem genrekenmerke ook genrekonvensies. Dit is die
en stawende verwysing en/of teksaanhaling uit die gedig langs die ooreenstemmende spesifieke eienskappe van die genre wat amper ALTYD gebruik
spesievers in te vul. Jy mag nie dieselfde kenmerk meer as een keer gebruik nie. word. Dink byvoorbeeld aan films. Een filmgenre is die
romantiese komedie (romcom). Wat is amper ALTYD deel van ’n
romantiese komedie?
Hoe nou met die spesievers?
• Dit is meestal snaaks.
Die term “spesievers” is ’n naam wat dr. Lemmer uitgedink het vir ’n spesifieke soort • Dit is amper altyd ’n liefdesverhaal.
gedig. Spesieverse, sê sy, “is dikwels ’n beskrywing van onder meer die voorkoms, • Daar is gewoonlik ’n gelukkige einde.
habitat, roepgeluide en selfs gedrag van die betrokke spesie – baie soos dit op die
inligtingskatalogus in ’n museum sou voorkom, maar in talle verse word die blote Hierdie noem ons dan die genrekenmerke van die romantiese
informatiewe klassifikasiefunksies suksesvol verruim met verrassende poëtiese komedie. Dit is in byna alle romantiese komedies, maak nie saak
ingrepe”. watter een jy kyk nie: Pretty Woman, Bridget Jones’s Diary, To All
the Boys I've Loved Before – jy kan almal volgens hierdie
Wat bedoel sy hiermee? Spesieverse het almal te make met een spesifieke dier, en sê kenmerke herken.
vir ons hoe die dier lyk, waar hy bly, watse geluide hy maak, en hoe hy optree. Al
hierdie goed is wetenskaplike inligting wat ons op Wikipedia kan kry as ons meer oor ’n Wenk: doen aktiwiteit 16 op bladsy 54 in die studiegids as jy
dier wil weet. Wat maak ’n spesievers dan anders as ’n artikel wat vir ons dieselfde meer oor genrekenmerke wil weet. Kom gesels ook op ons
inligting kan gee? ’n Spesievers is uniek (en is daarom ’n aparte genre) omdat dit hierdie
wetenskaplike inligting oor die dier weergee deur die soort taalgebruik en tegnieke
e-tutorblad oor jou gunsteling filmgenres! Wat dink jy is die
wat ons in poësie kry, soos assonansie, alliterasie, metafore, vergelykings, rympatrone, genre-kenmerke daarvan?
klanknabootsing, ensovoorts.
BAIE BELANGRIK: Genre-eienskappe is die kenmerke wat
Wenk:
gewoonlik of amper altyd gebruik word. MAAR daar baie keer
• Lees weer leereenheid 5 en veral
uitsonderings. Dit beteken dat party spesieverse meeste van
bladsy 139 tot 140 in die studiegids.
die eienskappe het, maar nie altyd almal nie. Solank meeste van
• Lees dr. Lemmer se resensie waarin Basiese definisie van ’n spesievers:
die eienskappe van die spesievers daar is, is dit ’n spesievers.
sy verduidelik hoe spesieverse werk. ’n Spesievers is ’n gedig oor een
spesifieke dierspesie wat
(Moenie stres as jy nie alles verstaan wetenskaplike inligting oor die dier Watter films in jou gunsteling filmgenre gebruik nie AL die
nie, maar probeer ten minste.) met digterlike taalgebruik kombineer.
genrekenmerke nie?