Escrito por estudiantes que aprobaron Inmediatamente disponible después del pago Leer en línea o como PDF ¿Documento equivocado? Cámbialo gratis 4,6 TrustPilot
logo-home
Notas de lectura

LEEREENHEID 6- ANTWOORDE

Puntuación
-
Vendido
6
Páginas
12
Subido en
17-05-2021
Escrito en
2020/2021

Antwoorde vir aktiwiteite in leereenheid 6. Goeie oefening.

Institución
Grado

Vista previa del contenido

Semantiek
Leereenheid 6
Antwoorde op aktiwiteite

Aktiwiteit 6.3


Die volgende sinne is eintlik vaag en daarom verwarrend. Verduidelik kortliks waar die verwarring
lê.

6.3.1 Geen diere in die hospitaal toegelaat nie!
Wat word met ‘diere’ bedoel? Verwys die woord slegs
na troeteldiere? Wat van plaasdiere? Mag mense wat
blind of doof is en gidsdiere gebruik, daardie diere
inneem? Wat gebeur wanneer die gidsdier ʼn vark of
apie is?

6.3.2 Handig alle gevaarlike wapens by die sekuriteit in alvorens u die vertrek betree.
Wat word met ‘gevaarlike wapens’ bedoel? Wat kwalifiseer alles as wapens? Moet ʼn mens
naelvyle, breipenne en potlode saam met knipmesse en pepersproei inhandig? ʼn Mens mag
immers geen van hierdie items by ʼn vliegtuig inneem nie...

6.3.3 Man, hou op om jou soos ʼn aap te gedra!
Wat beteken ‘aap’ hier? Verwys dit na simpel gedrag?
Verwys dit na dierlike gedrag? Loop die persoon op sy
hande en voete rond? Is die persoon intellektueel
dom?


Aktiwiteit 6.4


6.4.1 Verduidelik kortliks in jou eie woorde wat bedoel word met die volgende terme:


6.4.1.1 Konsep: abstrakte idees wat in ʼn spreker se gedagtes vorm aanneem.
6.4.1.2 Konvensie: Wanneer gebruike en gewoontes die reël word.
6.4.1.3 Arbitrêr: iets wat nie op grond van ʼn vaste reël bepaal is nie, maar eerder kans.

6.4.2 Dink jy die volgende items se betekenis is arbitrêr of konvensioneel? Hoekom sê jy so?

, Die twee padtekens is vandag konvensioneel. Weens gewoontes (byvoorbeeld die Amish in
Noord-Amerika wat gereeld met hul perdekarre in die strate ry), is tekens aangebring.
6.4.2.1 Die woord “perd” (in vergelyking met “horse”, “cheval”, “caballo”, ens).
Die woord ‘perd’ is arbitrêr. Daar is geen vaste reël of tradisie wat bepaal dat ons ‘perd’ in
Afrikaans gebruik eerder as ‘horse’ nie.
6.4.2.2 Die woord “republiek”.
Die woord ‘republiek’ het intussen konvensioneel geword. Soos lande se politieke geskiedenisse
ontwikkel het en meer lande ʼn republiek verklaar het, het die word en die idees gewoonte geword.


6.4.3 Kom ons bestudeer die konsep van die term “walvis”.
6.4.3.1 Skryf neer wat alles by jou opkom wanneer jy die term “walvis” hoor of lees.
Dit is ʼn soogdier, gewoonlik reusagtig. Walvisse is in die verlede gejag vir vleis en byprodukte
soos olie. Hulle woon in die see. Sommige verkies koue waters en ander warm waters.
6.4.3.2 Wat dink jy is ʼn aktivis by Green Peace se konsep van ʼn walvis?
ʼn Dier wat bedreig en daarom gered moet word. Die aktivis sien die walvis moontlik as ʼn edel en
pragtige dier, ʼn intelligente wese.
6.4.3.3 Wat dink jy is ʼn marinebioloog se konsep van ʼn walvis?
ʼn Marinebioloog mag moontlik dieselfde dink as die aktivis, maar die bioloog dink ook anatomies
aan die walvis, die manier waarop die walvis aanmekaar gesit is, waar die dier woon en waarvan
hy afhanklik is om te oorleef.
6.4.3.4 Teken ʼn breinkaart waarin jy aandui waarmee “walvis” konseptueel alles verband hou.

Escuela, estudio y materia

Institución
Grado

Información del documento

Subido en
17 de mayo de 2021
Número de páginas
12
Escrito en
2020/2021
Tipo
NOTAS DE LECTURA
Profesor(es)
N/a
Contiene
Todas las clases

Temas

Gratis
Accede al documento completo:
Descarga

¿Documento equivocado? Cámbialo gratis Dentro de los 14 días posteriores a la compra y antes de descargarlo, puedes elegir otro documento. Puedes gastar el importe de nuevo.
Escrito por estudiantes que aprobaron
Inmediatamente disponible después del pago
Leer en línea o como PDF


Documento también disponible en un lote

Conoce al vendedor

Seller avatar
Los indicadores de reputación están sujetos a la cantidad de artículos vendidos por una tarifa y las reseñas que ha recibido por esos documentos. Hay tres niveles: Bronce, Plata y Oro. Cuanto mayor reputación, más podrás confiar en la calidad del trabajo del vendedor.
Nadiajvr University of South Africa (Unisa)
Seguir Necesitas iniciar sesión para seguir a otros usuarios o asignaturas
Vendido
971
Miembro desde
9 año
Número de seguidores
275
Documentos
135
Última venta
3 meses hace
BA (Health and Social Services) & BEd (Intermediate Phase teaching)

Dear Students, I am a BA graduate specializing in psychology and currently pursuing my degree in BEd Intermediate phase teaching. The notes posted on this platform is my own personal notes, which I found to be very helpful during my studies. I hope that the notes, summaries, assignments, portfolios etc. posted will be greatly beneficial. Thank you for your support. Nadia Burger

3.5

51 reseñas

5
17
4
11
3
12
2
0
1
11

Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes