Escrito por estudiantes que aprobaron Inmediatamente disponible después del pago Leer en línea o como PDF ¿Documento equivocado? Cámbialo gratis 4,6 TrustPilot
logo-home
Examen

Die Pro QUESTIONS WITH WELL VERIFIED ANSWERS Wie het vir wie leer brandplankry? - answer☑️️..Dirkie het vir Tiaan geleer branderplankry. Hoekom is dit ironies? - answer☑️️..Want Dirkie die "PRO" was. Hy is dood as gevolg van die ding w

Puntuación
-
Vendido
-
Páginas
3
Grado
A+
Subido en
21-04-2026
Escrito en
2025/2026

Die Pro QUESTIONS WITH WELL VERIFIED ANSWERS Wie het vir wie leer brandplankry? - answer☑️️..Dirkie het vir Tiaan geleer branderplankry. Hoekom is dit ironies? - answer☑️️..Want Dirkie die "PRO" was. Hy is dood as gevolg van die ding waarin hy die beste was. Hoekom was Tiaan nog nie weer in die see nie? - answer☑️️..Hy wil nie aan Dirkie se verdrinking herinner word nie. Watter ander aksie van Tiaan beklemtoon verder dat hy nooit weer aan di

Mostrar más Leer menos
Institución
Die Pro
Grado
Die Pro

Vista previa del contenido

Die Pro QUESTIONS WITH WELL VERIFIED ANSWERS
Wie het vir wie leer brandplankry? - answer☑️✔️..Dirkie het vir Tiaan geleer branderplankry.



Hoekom is dit ironies? - answer☑️✔️..Want Dirkie die "PRO" was. Hy is dood as gevolg van die
ding waarin hy die beste was.



Hoekom was Tiaan nog nie weer in die see nie? - answer☑️✔️..Hy wil nie aan Dirkie se
verdrinking herinner word nie.



Watter ander aksie van Tiaan beklemtoon verder dat hy nooit weer aan die see en
branderplankry herinner wil word nie? - answer☑️✔️..Hy haal al sy brandplankry plakkate van
su kamermure af.



Veduidelik die term, "paddle out" - answer☑️✔️..n' Tradisie wat ná 'n branderplankryer se
dood in Hawaii begin het. Die persoon wat dood is se vriende roei op hulle branderplanke die
see in. Hulle vorm 'n sirkel in die water. Dan hou almal hande vas en bid vir die persoon. Hulle
byt 'n blom tussen hulle tande vas en gooi dit dan op die persoon wat dood is se branderplank
en klap op die water nadat hulle gebid het.



Tiaan voel skuldig oor Dirkie se dood. Watter drie redes gee Yvette (terwyl hulle in die
roeibootjie is) vir Tiaan se skuldgevoelens? - answer☑️✔️..Hy voel hy moes Dirkie gehelp het,
maar hy was te laat.

Hy nog lewe en Dirkie nie meer nie.

Hy te besig was om met Dustin te baklei toe Dirkie verdrink het.



Ná Dirkie se dood praat Tiaan uit eie will met Geyer? - answer☑️✔️..Onwaar, Tiaan is net daar
omdat sy ouers hom gedwing het om Geyer te gaan sien.

Escuela, estudio y materia

Institución
Die Pro
Grado
Die Pro

Información del documento

Subido en
21 de abril de 2026
Número de páginas
3
Escrito en
2025/2026
Tipo
Examen
Contiene
Preguntas y respuestas

Temas

$28.49
Accede al documento completo:

¿Documento equivocado? Cámbialo gratis Dentro de los 14 días posteriores a la compra y antes de descargarlo, puedes elegir otro documento. Puedes gastar el importe de nuevo.
Escrito por estudiantes que aprobaron
Inmediatamente disponible después del pago
Leer en línea o como PDF

Conoce al vendedor
Seller avatar
greybrii01

Conoce al vendedor

Seller avatar
greybrii01 Chamberlain College Of Nursing
Seguir Necesitas iniciar sesión para seguir a otros usuarios o asignaturas
Vendido
-
Miembro desde
3 meses
Número de seguidores
0
Documentos
1143
Última venta
-

0.0

0 reseñas

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes