Dit het alles so begin...
Heeltemal normaal. Van die dag af dat ek gebore is totdat die eerste keer ek
het jou gesien was alles in my lewe perfek toepaslik.
As ek dink aan dit nou, ek weet nie om te huil of lag nie. Daar is nie ‘n siel op
die aarde wat kon weet hoe dit sou verander nie.
Ek onthou daardie dag foutloos. Die reën wat soos koëels geval het, het my
hare papsopnat gemaak en die ongelooflike wreedheid van die wereld het my
hart sielsongelukkig gemaak.
Ek het op die bus geklim en daar was net een sitplek - reg langs jou. Jy, met
jou sagte oe en bree glimlag. Jy, die enigste ander mens wat ek al ooit met
hulle neus in ‘n boek van Xenophanes se woorde gesien het. Ek kan nog
steeds glo nie hoe maklik dit was om met jou op daardie busrit te praat nie, en
hoe jou stem het alles in die wereld reggemaak.
Weet jy dat jy die eerste vreemdeling wat ek my nommer gegee het?
Ons se eerste afsprak was net soos ‘n fliek. Namate ons elke dag nader
gekom het, het my normale lewe ontbind. My skoolwerk, angs en
bekommernisse het liefdevol wandelings op die strand en avonture rond om
die stad geword. Jy het soos die soetse sommer geproe en die warmste
sonskyn geruik, my Goue Seun.
Nou is ek ‘n rak en senuwees hang aan flarde. Ek sit stoksielalleen, behalwe
gedagtes van jou. Alles is nat van die trane wat uit my gebroke oe stroom. Vir
die eerste man wat ek liefgehad het, ek vra: Hoe het ons liedfe verkeerd
gegaan?
As ek geweet het ons liefde so folterende sou wees, sou ek daardie dag in die
reën geloop het. Ek sou gekies het om in die reën te verdrink.