Ondersteuning en Vervoer in Plante
Vraag 1 Dikotiele Wortel
1.1 Noem die twee hooffunksies van die wortel
1. Absorbeer water en minerale soute uit die grond
2. Anker plant
1.2 Noem die drie hoofstreke van die interne wortel
1. Epidermis
2. Korteks
3. Stele
1.3 Lys die kenmerke van ‘n dikotiele wortel
1. Xileem in die vorm van ‘n kruis gerangskik
2. Floeëm kom tussen ‘bene’ van kruis voor
3. Wortelhare teenwoordig
1.4 Wat is die funksie van die volgende:
a). Epidermis
Beskerm binneweefsels (onderste weefsels)
b). Xileem
Vervoer water en opgeloste mineraalsoute in plant op
1.5 Verskaf byskrifte vir strukture 1 tot 5 op die volgende skets
1. Sywortel
2. Wortelmus / wortelkappie
3. Meristematiese area
4. Verlengingstreek / area van
verlenging
5. Wortelhaarstreek /
wortelhaar area
6. Volwasse streek / volgroeide
area
, Vraag 2 Dikotiele Stingel
2.1 Benoem dele 1 tot 10 van die volgende skets
1. Epidermis
2. Kollenchiem
3. Parenchiem
4. Endodermis
5. Sklerenchiemkappie
6. Murg
7. Floeëm
8. Xileem
9. Kambium
10. Murgstraal
2.2 Wat is die funksie van die volgende: (5)
a). Kutikula
Voorkom water verlies
b). Epidermis
Dien as beskerming
c). Parenchiem
Berg voedingstowwe
d). Floeëm
Vervoer voedingstowwe na res van plant
e). Xileem