• Worteldruk: Die druk wat in wortels ontstaan soos meer water in wortel
inbeweeg
• Haarbuiswerking: Watermolekules klou aan mekaar en aan wande van
houers
• Transpirasie: Verlies van waterdamp uit plant
• Kohesie: Aantrekkingskrag tussen molekules
• Adhesie: Aantrekkingskrag tussen molekules en wande van xileemvate
1. Opname deur Wortels
Water beweeg deur osmose en mineraalsoute diffundeer in die epidermis van
die wortel.
1.Water beweeg deur die selwand, selmembraan, sitoplasma, tonoplast tot
binne-in die vakuool.
2.Die waterpotensiaal van selsap verhoog
3.Die vakuool swell (turgodruk)
4.Soute beweeg teen die konsentrasiegradient, omdat dit van lae na hoe
konsentrasie beweeg benodig dit energie (aktiewe absorbsie)
, 2. Beweging na Wortelxileem
• Die waterpotensiaal in die vakuole van wortelhare is hoer as parenchiemselle
• Roetes waardeur water tot by xileem in sentrale silinder beweeg:
1.Beweging met selwande en lugruimtes deur diffusie
2.Beweging van sel tot sel deur plasmodesmas deur diffusie
3.Beweging van sel tot sel deur selmembrane deur osmose
• Water beweeg deur die deurlaatselle van die endodermis, deur perisikel tot in
wortelxileem
3. Opwaartse beweging van water vanaf Wortelxileem na Blare
Kragte betrokke by opwaartse beweging van water:
1. Kapilariteit
2. Worteldruk
3. Suigkrag van transpirasie
Kapillariteit
• Kapillariteit is n baie swak krag wat uit kohesie- en adhesiekragte bestaan
• Houtvate en trageiede is baie nou, daarom sal water opwaarts beweeg
• Water beweeg spontaan opwaarts