100% de satisfacción garantizada Inmediatamente disponible después del pago Tanto en línea como en PDF No estas atado a nada 4,6 TrustPilot
logo-home
Examen

AFK1506 EXAM PACK 2026 - DISTINCTION

Puntuación
-
Vendido
-
Páginas
235
Grado
A+
Subido en
26-01-2026
Escrito en
2025/2026

AFK1506 EXAM PACK 2026

Institución
Grado











Ups! No podemos cargar tu documento ahora. Inténtalo de nuevo o contacta con soporte.

Escuela, estudio y materia

Institución
Grado

Información del documento

Subido en
26 de enero de 2026
Número de páginas
235
Escrito en
2025/2026
Tipo
Examen
Contiene
Preguntas y respuestas

Temas

Vista previa del contenido

100%




AFK1506
EXAM PACK


DISTINCTION QUALITY




UNISA EXAM

,EKSAMEN/EXAM AFK1506 JAN/FEB 2026



UNIVERSITY EXAMINATIONS




Januarie/Februarie 2026
Vraestel 2
(Hereksamen)


AFK1506
Ontdek die Afrikaanse letterkunde


Eksamendatum: 23 Januarie 2026, 08:00-12:00



Tydsduur: 4 ure



Punte: 50



Eksaminators: Dr. M. van Graan

Tweede eksaminator: Mnr. Neil Cochrane


The Invigilator
 Skandeer die prentjie van die QR-kode of tik die kode feb6af9b in om op die toep aan te
teken voordat jy met die eksamen begin (lees die gedetailleerde instruksies op die laaste
bladsy van die vraestel).
 Scan the picture of the QR code or type in the code feb6ag9b to log in on the app before
you start with the exam (read the detailed instructions on the last page of this exam
paper).
Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye:
• Bladsy 2: Reëls en instruksies
• Bladsye 4-8: Eksamenvrae
• Laaste bladsy (9): Instruksies en QR kode vir The Invigilator

This exam paper consists of 9 pages:
• Page 2: Rules and instructions
• Pages 4-8: Exam questions
• Last page (9): Instructions and QR code for The Invigilator

Bladsy 1 van 9

, EKSAMEN/EXAM AFK1506 JAN/FEB 2026


Vraag 1: Leereenheid 2 & “Dis geen grap” (Nicci Thabo) [12]
1.1 Vul die ontbrekende inligting in die onderstaande paragraaf in. Skryf slegs die
vraagnommer en jou antwoord neer, byvoorbeeld 1.1.1 blah blah. MOET NIE die hele
paragraaf oorskryf nie. (4)
Complete the missing information from the following paragraph. Only write the
question number and your answer in the exam script, for example 1.1.1 blah blah.
DO NOT write out the whole paragraph. (4)
Kinderpoësie word volgens ___(1.1.1)___ geklassifiseer. Die term ___(1.1.2)___ verwys na
voorskoolse kinders tussen die ouderdomme van 2-4 jaar. Die term ‘kleuters’ verwys na
kinders tussen die ouderdomme van ___(1.1.3)___. Die sambreelterm ___(1.1.4)___ word
gebruik vir alle jong lesers tussen die ouderdomme van 2-12 jaar. Daar word na lesers ouer
as 12 verwys as ___(1.1.5)___. Kinderpoësie word uit die ___(1.1.6)___ se perspektief
geskryf. Dit beteken nie dat kinderpoësie slegs vir kinders is nie – dit is algemeen vir
___(1.1.7)___ om ook kinderpoësie te lees en te geniet. Hierdie verskynsel waarin die
grense ten opsigte van ouderdom en tematiek oorgesteek word, word ___(1.1.8)___
genoem.



Vraag 1: ANTWOORDE



1.1.1 ouderdomsgroepe
1.1.2 peuters
1.1.3 5-7 jaar
1.1.4 kinderpoësie
1.1.5 jong volwassenes
1.1.6 kinders se perspektief
1.1.7 volwassenes
1.1.8 grensoorskrydings




1.2 Noem die vier kenmerke wat volgens Ruwe (2012) kinderpoësie onderskei van
poësie vir volwassenes. (2)
Name the four characteristics of children’s poetry that, according to Ruwe (2012),
differentiates children’s poetry from poetry for adults. (2)

, AFK1506

Ontdek die Afrikaanse letterkunde




1.2 1.2 Noem die vier kenmerke wat volgens Ruwe (2012) kinderpoësie onderskei
van poësie vir volwassenes.



 eksakte rym

 singende ritmes (die gedig klink asof dit gesing kan word)

 eenvoudige konkrete beelde

 kan maklik gememoriseer en voorgedra word

Van Zyl (2005:33) noem dat volwassenes wat kinderverse skryf, hulle “kan
vereenselwig met die kinderervaring, leefwêreld en belangstellings”. Dit geld ook vir jou
as volwasse

onderwyser wat kinderverse moet kies wat by jou leerders se leefwêrelde pas.
$3.19
Accede al documento completo:

100% de satisfacción garantizada
Inmediatamente disponible después del pago
Tanto en línea como en PDF
No estas atado a nada

Conoce al vendedor

Seller avatar
Los indicadores de reputación están sujetos a la cantidad de artículos vendidos por una tarifa y las reseñas que ha recibido por esos documentos. Hay tres niveles: Bronce, Plata y Oro. Cuanto mayor reputación, más podrás confiar en la calidad del trabajo del vendedor.
ExampackStore Teachme2-tutor
Seguir Necesitas iniciar sesión para seguir a otros usuarios o asignaturas
Vendido
7653
Miembro desde
2 año
Número de seguidores
2428
Documentos
176
Última venta
1 día hace
Exam Pack Store

Cheap and affordable

3.9

319 reseñas

5
155
4
64
3
54
2
10
1
36

Recientemente visto por ti

Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes