GRAAD 9
1 Graad 9 SW [GEOGRAFIE) I © 2026 Noted™ www.notedsummaries.co.za
, KAARTVAARDIGHEDE
KAART MINIWERELD ALFANUMERIES
Alfanumeries
RUITNET
→ Verteenwoordig grondgebied ➜ dorp, voorstad, stad
→ Kaarte wys ➜ plekke van belang (skole | hospitale | kerke)
Alfabet
Alfabet dan Nommer
dan = Nommer
→ Horisontaal letters (A-D)
PLAASLIKE KAART STRAATKAART → Vertikaal = syfers (1-4)
→ Voorbeeld: B2 = letter B + nommer 2 blok
INDEKS
Klein area (dorp / voorstad) Groot area (stad / dorp)
Wys belangrike plekke (skool, Wys elke straat se naam + (agter in straatgids)
kerk, poskantoor) draaie → Straatname in alfabetiese volgorde
Minder besonderhede Baie besonderhede → Elke straat = bladsynommer + ruitverwysing
(bv. 92 • EF131)
NOORDWYSER
→ Kompas op die kaart
→ Wys waar Noord is
Nors Olifante Slurp Water
MAAR! DAAR IS 16 ALGEMENE RIGTINGS
[4 hoof rigtings = noord, oos, suid, wes]
Belangrik om te onthou: Elke dag > Son,
Maan, planete en sterre in die ooste
opkom en in die weste
ondergaan.
2 Graad 9 SW [GEOGRAFIE) I © 2026 Noted™ www.notedsummaries.co.za
, KAARTVAARDIGHEDE
KAART SKAAL
→ Wys verhouding tussen kaartafstand & grondafstand
→ Sê vir jou hoe die kaart verklein is
Lynskaal = strepie/lyn wys grondafstand (bv. 1 cm = 1 km
→ elke 1 cm wat jy meet op die kaart = 1 km in
die regte lewe.)
Woordskaal = in woorde geskryf (bv. "1 cm op die kaart
verteenwoordig 20 km op die grond")
Nommer/ = breuk/nommer (bv. 1:100 000 → 1 cm op die
verhoudingskaal kaart = 100 000 cm (1 km) op die grond.) DIREKTE ROETE
reguit lyn (bv. vliegtuig)
INDIREKTE ROETE
draai-paaie, heuwels, brûe
(bv. pad/stap)
[KLEIN SKAAL = ALLES OPMEKAAR + MIN detail]
[GROOT SKAAL = BAIE DETAIL]
KLEIN GROOT
ONTHOU!
1 km↔1000 m
groot gebied • min detail
(land, provinsie, wêreld) klein gebied • baie detail (dorp, 1 km↔100 000 cm
strate, geboue)
1 m↔100 cm
3 Graad 9 SW [GEOGRAFIE) I © 2026 Noted™ www.notedsummaries.co.za