100% de satisfacción garantizada Inmediatamente disponible después del pago Tanto en línea como en PDF No estas atado a nada 4,6 TrustPilot
logo-home
Resumen

Summary Graad 12_Afrikaans Huistaal [DBE 2026] Gedigte Ontleding

Puntuación
-
Vendido
-
Páginas
209
Subido en
10-01-2026
Escrito en
2025/2026

Hierdie Graad 12 Afrikaanse Huistaal Gedigte-Analise Pakket is ’n omvattende, leerling-vriendelike hulpmiddel vir studente en opvoeders wat poësie wil baasraak. Elke gedig is volledig uitgewerk in ’n helder, kleurvolle Noted-styl — met lyn-vir-lyn ontledings, poësieteorie, betekenisduiding en duidelike strukture wat leer soveel makliker maak! Wat is ingesluit? ️ In-diepte lyn-vir-lyn analises in tabelvorm ️ Volledige uitwerking van tema, toon, stemming, titel, struktuur & rym ️ Simboliek, stylfigure, klankversorging en funksies in konteks verduidelik ️ Opsommingsbladsye vir vinnige hersiening en eksamenvoorbereiding ️ Stel Vrae + Memorandum vir elke gedig — perfek vir oefen en toetsing ️ Ideaal vir klaskamergebruik én selfstudie Ingesluit Gedigte (volledig ontleed): Die Bokser Suiwer Wiskunde Elegie vir My Toekomstige Vrou Vroue van Vermeer 27 April 1994 Dienaar van die Nagereg Maaltyd Paternoster vir Suid-Afrika Tsunami Op Sy Branderplank Briefie aan Madiba Susan Boyle Jou gedig nie hier nie? Geen stres! Ons ontleed enige addisionele gedig teen R35 per gedig op versoek. E-pos: Hierdie produk is ideaal vir: Graad 12-leerders wat poësie diep wil verstaan Onderwysers wat gestruktureerde, klasgereed materiaal benodig Hersiening, eksamenvoorbereiding & tuisstudie Beskikbaar as ’n digitale PDF!

Mostrar más Leer menos
Institución
Grado











Ups! No podemos cargar tu documento ahora. Inténtalo de nuevo o contacta con soporte.

Escuela, estudio y materia

Institución
Grado
Schooljaar
200

Información del documento

Subido en
10 de enero de 2026
Número de páginas
209
Escrito en
2025/2026
Tipo
Resumen

Temas

Vista previa del contenido

Afrikaans
HUISTAAL [H.T]
GRAAD 12 :
GEDIGTE


Graad 12 Afrikaans Huistaal Gedigte {DBE 2026) I © 2026 Noted™ www.notedsummaries.co.za

, Voor ons begin!
TEGNIEKE EN POËSIE -
ASPEKTE Literatuur
BEELDSPRAAK
Vergelyking
Metafoor
DEFINISIE:
.


= Direktevergelyking- sonder "soos/nes"
DEFINISIE: Soos / nes
= Gebruik van "soos", "nes" of "net soos" om te sê dat
een ding issoos iets anders
Die lewe is 'n reis Jy gaan deur fases, verander, leer = soos op 'n
lang pad.
Tyd is geld Tyd is kosbaar- moenie dit mors nie. So koud soos ys Baie koud
Sy hart is van klip Hy is hard, emosieloos of ongevoelig. So stadig soos 'n skilpad Iets of iemand is baie stadig
Die wêreld is 'n verhoog Ons almal speel rolle in die lewe
- soos akteurs So skerp soos 'n lem Baie skerp (letterlik of figuurlik- soos 'n tong
of brein)
in 'n toneelstuk. So stil soos die dood Doodstil- geen geluid nie
Die pen is magtiger as die Woorde (idees/skryf) het meer invloed as So blind soos 'n mol Kan nie goed sien nie / sien niks raak nie
swaard geweld. So trots soos 'n pou Baie selftevrede of spoggerig
Die stad is 'n oerwoud Dis wild, chaoties, vol gevaar of "survival of So sterk soos 'n os Baie sterk
the fittest". So lig soos 'n veer Baie lig
Hy is'n slang in die gras Hy's verraderlik- jy kan hom nie vertrou nie. So vinnig soos blits Baie vinnig
Sy kop is 'n rekenaar Hy's baie slim of goed met feite. So dapper soos 'n leeu Baie braaf
So siek soos 'n hond Verskriklik siek
Sy woorde was gif Sy het seergemaak met wat sy gesê het - So oud soos die berge Baie, baie oud
dodelike woorde. So gelukkig soos 'n Baie bly of gelukkig
Die skool is 'n tronk Die spreker voel vasgevang of onder druk daar. koning
Die woorde brand op my Ek wil iets dringend sê-maar ek hou dit terug. So hard soos klip Moeilik om te breek / ongenaakbaar emosioneel
tong So rooi soos 'n tamatie Baie rooi (van skaamte of woede byvoorbeeld)1
Graad 12 Afrikaans Huistaal Gedigte {DBE 2026) I © 2026 Noted™ www.notedsummaries.co.za

, BEELDSPRAAK
Personifikasie Simbool
DEFINISIE: DEFINISIE:
= Lewelose dingekry menslike eienskappe = hulle praat, dink, voel,
= Iets konkreet verteenwoordig iets abstrak
huil, lag, ens.
Duif = vrede / Ketting = vasgevang wees
Kyk of die ding iets doen wat net mense kan doen:

Sinestesie
 "die wind fluister"→ wind kan nie regtig fluister nie!
 "Die son glimlag" → sonskyn voel warm en vriendelik


DEFINISIE:
Die wind huil deur die Skep 'n somber of hartseer stemming - = Meng vansintuie - hoor wat jy proe / sien klanke,
bome. asof die wind rou.
Die son glimlag op die Skep 'n warm, gelukkige gevoel- ruik kleure, of voel musiek.
aare. vriendelikheid.
Die kar kreun oor die Kar = moeg of oud- bring humor of Dis wanneer jy iets beskryf deur 'n ander sintuig as
hobbelrige pad. medelye. wat jy normaal sou gebruik.
Die tyd hardloopmet my Skep spanning of druk- asof tyd vinniger
weg. gaan as wat jy wil. 👃 Reuk 👁️ Sien 👂 Hoor 👄 Proe 🤲 Voel
Die nag sluk die son in.Beklemtoon hoe vinnig dit donker raak -
dramaties. Hy het 'n 'n warm 'n donker 'n soet 'n sagte
Die rekenaar weier om aan
Menslike stilstuipe- frustrasie of spot. skerp geur kleur stem liedjie klank
te skakel.
Die blomme dans in die Bring ligtheid en vreugde - lewe in die
wind. natuur.
Die klok skreeu dat dit Klok = bevelvoerder - dringendheid of
2tyd is. paniek.
Graad 12 Afrikaans Huistaal Gedigte {DBE 2026) I © 2026 Noted™ www.notedsummaries.co.za

, BEELDSPRAAK
Sinekdogee Metonimie
DEFINISIE: DEFINISIE:
= stylfiguur waar 'ndeel iets groter verteenwoordig
, óf = Iets naby of verwant word genoem in plaas van die din
waar diegeheel vir die deelinstaan. self > dit vervang nie net 'n woord nie, dit
verwys indirek
b.v. : "Ek sien net koppe in die saal"
- jy bedoel mense, daarnatoe
maar sê koppe.
Sinekdogee Metonimie Frase Wat dit eintlik beteken Verduideliking
Deel = Geheel óf Geheel = Verwante konsepte / assosiasies "Sy lees Sy lees Shakespeare se Skrywer = sy werke
Deel gebruik Shakespeare" werke
"Almal wil 'n brood hê" "Lees 'n Hugo" (boek/skrywer se "Die witjas het Die dokter het ingekom Witjas = uniform =
(voedsel) naam) ingekom" persoon
"Ons eet vandag vleis" "Die kroon besluit" "Ek hou van Mozart" Ek hou van Mozart se Kunstenaar = kuns
(koning/regering) musiek
"Die stad slaap Die mense in die stad Plek = inwoners
nooit" slaap nooit
"Sy het die Bybel Sy het 'n vers uit die Boek = inhoud
aangehaal" Bybel aangehaal



Anatomasie
Deel vir geheel "Alle hande aan dek!" Hande = mense
Geheel vir deel "Suid-Afrika het Land = sportspan
Frankryk gewen"
Materiaal vir voorwerp "Sy het silwer op haar Silwer = juwele
nek gedra"
Soort vir spesifieke "Gee vir my 'n glas" Glas = drink in die DEFINISIE:
item glas = 'n Naam word gebruik as
simbool of beskrywing
Enkel vir meervoud / "Die mens is geneig tot Mens = alle mense
vice versa foute"
b.v. : "hy's 'n Salomo" = wysheid
3
Graad 12 Afrikaans Huistaal Gedigte {DBE 2026) I © 2026 Noted™ www.notedsummaries.co.za
$12.84
Accede al documento completo:

100% de satisfacción garantizada
Inmediatamente disponible después del pago
Tanto en línea como en PDF
No estas atado a nada

Conoce al vendedor

Seller avatar
Los indicadores de reputación están sujetos a la cantidad de artículos vendidos por una tarifa y las reseñas que ha recibido por esos documentos. Hay tres niveles: Bronce, Plata y Oro. Cuanto mayor reputación, más podrás confiar en la calidad del trabajo del vendedor.
NotedSummaries STADIO
Seguir Necesitas iniciar sesión para seguir a otros usuarios o asignaturas
Vendido
1500
Miembro desde
4 año
Número de seguidores
780
Documentos
208
Última venta
2 días hace
Noted Summaries

4.5

231 reseñas

5
161
4
44
3
19
2
1
1
6

Documentos populares

Recientemente visto por ti

Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes