Page 1 of 6
, Tegnologie opsommings Kwartaal 3 2019
Eenheid 1 Hefbome en kopelings
Wat is n hefboom?
* ` N eenvoudige meganisme wat bestaan uit ` n onbuigbare
staaf wat om ` n vaste punt, die fulkrum spil.
Fulkrum: Die punt waar ` n hefboom gesteun word wanneer dit iets oplig.
Spil: Om op ` n sentrale punt te draai of te balanseer.
Mag: Die krag toegepas op ` n hefboom om ` n las te beweeg.
Klas 1 hefboom.
Die fulkrum is tussen die las en mag
Klas 2 hefboom
Die las is tussen die mag en fulkrum
Klas 3 hefboom
Die mag is tussen die las en fulkrum
Page 2 of 6