Ekonomie Vraestel 1 Graad 12
Hierdie volledige studiepakket is perfek vir enige Graad 12-leerder wat voorberei vir Ekonomie Vraestel 1: Alle langvrae en 8-punt vrae, alle sketse, definisies van sleutelterme, samevattende opsommings van alle werk gedek, "mindmaps" om konsepte vinnig en maklik te verstaan. Alles is volgens die kurrikulum gestruktureer