Escrito por estudiantes que aprobaron Inmediatamente disponible después del pago Leer en línea o como PDF ¿Documento equivocado? Cámbialo gratis 4,6 TrustPilot
logo-home
Notas de lectura

Afrikaans HT

Puntuación
-
Vendido
-
Páginas
187
Subido en
21-11-2025
Escrito en
2025/2026

..... (.....)

Institución
Grado

Vista previa del contenido

GRAD E
12
2 0 2 1




Studiegids vir die skryf
van opstelle en transaksionele tekste

HUISTAAL
Eerste Addisionele Taal
Tweede Addisionele Taal




2 0 2 1

,Inhoudsopgawe


Liewe Graad 12-leerder 2
Hoe om dié studiegids te gebruik 3
Sewe beproefde studiewenke 4
Berei só voor op die dag van Vraestel 3 5
Oorsig van Afrikaans Vraestel 3: Skryfvraestel 6-7
Hier is verduidelikings van woorde en tekssoorte wat jou sal help 8


AFDELING A: OPSTELLE
1. Die A – Z van opstelle 9-22
2. Die vyf soorte opstelle 23-28
3. Interpretasie van visuele prikkels 29-30
4. Reaksie op opstelvrae wat aanhalings as onderwerp gebruik 30-35
AFDELING B: TRANSAKSIONELE TEKSTE (HT) / LANG TRANSAKSIONELE TEKSTE
(EAT EN TAT)
1. Stappe vir die skryf van transaksionele tekste 36-42
2. Kategorie A-tekste 43-84
3. Kategorie B-tekste 85-113
4. Kategorie C-tekste 114-132
AFDELING C: KORT TRANSAKSIONELE TEKSTE (EAT EN TAT)
1. Stappe vir die skryf van kort transaksionele tekste 133-139
2. Kategorie A-tekste 140-154
3. Kategorie B-tekste 155-161
4. Kategorie C-tekste 162-170
WAT WORD VAN JOU VERWAG IN DIE EKSAMEN? 171-173
BYLAAG 174-185




1

,Liewe Graad 12-leerder

Hierdie hersieningsgids oor die skryf van kreatiewe en transaksionele tekste sal
jou help om vir die Graad 12 se jaareindeksamen (Vraestel 3) voor te berei.

Die Graad 12-jaareindeksamen bestaan uit drie vraestelle wat jy skriftelik moet aflê:
Vraestel 1: Taal in konteks, Vraestel 2: Letterkunde en Vraestel 3: Skryf. Hierdie
studiegids vorm deel van jou hersiening vir Vraestel 3 waarin al drie afdelings volledig
bespreek word.

Vraestel 3 is die skryfvraestel waar jy vrae oor kreatiewe- en transaksionele skryfwerk
moet beantwoord.

Hierdie studiegids fokus op die voorbeelde van opstelle en transaksionele skryfwerk.




2

, Hoe om dié studiegids te gebruik
Hierdie studiegids kyk na die afdelings van Vraestel 3: Skryf.

• Afdeling A: Opstelle (Huistaal (HT), Eerste Addisionele Taal (EAT),
Tweede Addisionele Taal (TAT)
• Afdeling B: Transaksionele tekste (HT) & Lang transaksionele tekste
(EAT, TAT)
• Afdeling C: Kort transaksionele tekste (EAT, TAT)


Elke afdeling bevat belangrike feite oor die verskillende soorte skryfwerk:
• Stap-vir-stap inligting is voorsien oor die keuse van ʼn onderwerp;
beplanning; eerste poging en die skryf van die finale produk.
• Voorbeelde gebaseer op leerders se skryfwerk om aan jou die korrekte
proses van skryf weer te gee wat jy moet volg om jou eie skryfwerk te
doen.
Soek na hierdie • Aktiwiteite gebaseer op eksamenvrae word verskaf sodat jy jou
simbole in die
studiegids vaardighede kan inoefen. Daar is ook verwysings na vorige eksamens
om verder te oefen.
• Kontrolelyste word voorsien sodat jy kan seker maak dat jy weet van al
die verskillende soorte tekste wat jy benodig om die eksamen te slaag.

Elke afdeling voorsien inligting wat van jou verwag word in die
eksamen. Dit sluit rubrieke in wat duidelike inligting gee rakende die
vaardighede en kennis wat die eksaminators assesseer.




Wenke om jou te
Benodig help om ’n konsep Aktiwiteite met vrae vir
NB spesiale jou om te beantwoord
te onthou of jou te
aandag lei in die oplossing
van probleme.



Stap-vir- Verwys jou na
Uitgewerkte
stap eksamenvrae.
voorbeelde
inligting




3

Escuela, estudio y materia

Institución
Grado
Schooljaar
200

Información del documento

Subido en
21 de noviembre de 2025
Número de páginas
187
Escrito en
2025/2026
Tipo
NOTAS DE LECTURA
Profesor(es)
...
Contiene
Todas las clases

Temas

5,12 €
Accede al documento completo:

¿Documento equivocado? Cámbialo gratis Dentro de los 14 días posteriores a la compra y antes de descargarlo, puedes elegir otro documento. Puedes gastar el importe de nuevo.
Escrito por estudiantes que aprobaron
Inmediatamente disponible después del pago
Leer en línea o como PDF

Conoce al vendedor
Seller avatar
caitlynnwilliams

Conoce al vendedor

Seller avatar
caitlynnwilliams
Seguir Necesitas iniciar sesión para seguir a otros usuarios o asignaturas
Vendido
-
Miembro desde
4 meses
Número de seguidores
0
Documentos
16
Última venta
-

0,0

0 reseñas

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Recientemente visto por ti

Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes