100% de satisfacción garantizada Inmediatamente disponible después del pago Tanto en línea como en PDF No estas atado a nada 4.2 TrustPilot
logo-home
Resumen

Summary Geografie Nedersettings- Graad 12

Puntuación
-
Vendido
-
Páginas
14
Subido en
24-11-2024
Escrito en
2024/2025

Hierdie Geografie Graad 12 opsomming oor Nedersettings dek die verskillende tipes nedersettings, soos landelike en stedelike areas, en verduidelik die faktore wat hul ligging en ontwikkeling beïnvloed, insluitend fisieke en menslike faktore. Dit sluit ook praktiese voorbeelde en visuele hulpmiddels soos diagramme in, wat die konsepte duidelik verduidelik. Hierdie nota is ideaal vir eksamendoeleindes en sal help om die onderwerpe maklik te verstaan.

Mostrar más Leer menos
Institución
Grado









Ups! No podemos cargar tu documento ahora. Inténtalo de nuevo o contacta con soporte.

Libro relacionado

Escuela, estudio y materia

Institución
Grado
Schooljaar
200

Información del documento

¿Un libro?
Subido en
24 de noviembre de 2024
Número de páginas
14
Escrito en
2024/2025
Tipo
Resumen

Temas

Vista previa del contenido

Geografie nedersettings


Landelike nedersettings
Nedersettingsgeografie: studie van nedersetting wat plek is waar ‘n groep mense saamwoon
waar geboue vir spesifieke doeleindes gebruik word.
Standplaas: presiese terrain waar nedersetting voorkom.

Ligging: plasing van landelike nedersetting ten opsigte van sy wye omgewing.
Hiërargie: rangorde van verskillende soorte nedersettings
Waterpuntnedersetting: Ariede streek waar water voorraad skaars is.
Droepuntnedersetting: langs riviere, water volop en vloede kom voor.


Basiese behoeftes wanneer standplaas gekies word.

 Water: goed, gedreineerde water.
 Grond: diep vrugbare grond.
 Boumateriaal: hout en klip.
 Relief: vermy steil hellings.
 Brandstof: hout nodig vir vuur maak.
 Vervoer: naby pad of rivier.
 Verdedigbaarheid: veiligheid.


Verspreide landelike neddersetting:
Voordele is grootliks ekonomies van aard:

 Boer werk vir homself, behou alle winste.
 Boer woon op eie stuk grond.
 Gebruik eie inisiatief.


Nadele is grootliks sosiaal van aard:

 Min sosiale kontak.
 Min beskerming, woon op eie.
 Geen hulp as boer siek is nie.

, Kernnedersetting:
Voordele is meer sosiaal van aard:

 Daaglikse kontak.
 Mense naby mekaar in tye van nood.
 Boere kan mekaar help.
 Masjinerie uitruil.


Nadele is meer ekonomies van aard:

 Besluite neem moet gemeenskap in ag geneem word.
 Landerye dikwels versnipperd.
 Nie behoorlik toesig hou oor landerye nie.
 Masjiene uitruil.


Buitelynvorms van landelike nedersetting:

 Rond: rondom gemeenskaplike grond.
 Linieer: langs riviere,paaie of kuslyne.
 Kruispaaie: vorm van kruis.
 T-vormig: vorm van t- aansluiting.
 Stervormig: baie paaie sluit aan by mekaar.


Verskille tussen bestaansboerdery en kommersiele boerdery
Bestaansboerdery

 Boer slegs vir gesin se behoeftes.
 Nie wins maak nie.
 Grond oorbewerk en oorbewei.


Kommersiele boerdery

 Mark op grootskaal.
 Boer vir wins.
 Modern boerdery met nuutse tegnologie en masjiene.
5,25 €
Accede al documento completo:

100% de satisfacción garantizada
Inmediatamente disponible después del pago
Tanto en línea como en PDF
No estas atado a nada


Documento también disponible en un lote

Conoce al vendedor

Seller avatar
Los indicadores de reputación están sujetos a la cantidad de artículos vendidos por una tarifa y las reseñas que ha recibido por esos documentos. Hay tres niveles: Bronce, Plata y Oro. Cuanto mayor reputación, más podrás confiar en la calidad del trabajo del vendedor.
talacronje
Seguir Necesitas iniciar sesión para seguir a otros usuarios o asignaturas
Vendido
18
Miembro desde
1 año
Número de seguidores
0
Documentos
18
Última venta
1 mes hace

4,0

3 reseñas

5
2
4
0
3
0
2
1
1
0

Recientemente visto por ti

Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes