Donker web
1. Greg’s gunstellling skildery: The Temptation to Exist by Conrad Botes
2. Dok and Greg’s dad – being charged with Moord en terrorisme
3. Another name for Stellenbosch : Eikestad
4. School play(straatteater) that Chloe Adam is a part of: Vensters
5. Degree Greg is studying: Sportwetenskap (sielkunde)
6. Lisa’s degree: BCom
7. Artwork that Greg sees: ‘Broken Trust’- bench by William Boshoff
8. Initial things that Greg knows about Baker: Hy is deel van Project Nursery
Rhyme, het ‘n virus gemaak(het kennis op farmakologie, siektes, en viruse
9. Why Dr Trollip looked weird: Ligte vibrasie in sy stem, die manier waarop
hy het na mense gekyk, groot, perfekte tande, dun lippe
10.Wayback Machine: ‘n Internet-argief van ou webblaaie, waar Greg vind die
PlusUltra-Med webblaai
11.First package: Gebrande notaboek en ‘n koevert
12.Meaning of “Valkyrie”: vroulike geeste in Noorse mitologie
13.Dain February: Gee Greg Ritalin
14.Nicole’s dogtertjie: Colette
15.Andre Symington: Greg se ma se kêrel - ‘n chemiese ingenieur
16.Thomas Lawson’s party: Greg ontmoet Gabby, Joggie Dreyers, Mildred
Fourtian, Elbert Swartz
17.Sebastian Stadler se ouers: Pa – “Streng ou man” ; Het op ‘n plaas in die
Vrystaat groot geword – Uitschotkraal
18.Griekse palindroom: “Was ook die sondes af, nie net die gesig nie” - Word
gebruik by fonteine en water vonte in verskeie kerke in Europa (Istanboel,
Engeland, Parys, Griekeland)
19.Tom: Greg volg hom na ‘n kerk, daar is ‘n doopvont wat se “Julle het met
die ou, sondige mens sy gewoontes gebreek”, daar is ‘n kansel doek met
die woorde “ ‘n Rivier van Lewende water”.
20.Chloe: Sy wou hê dat Greg die skool se kameras kraak
21.Gordiaanse knoop: ‘n Tou war so styf aan ‘n paal vasgemaak was, dat jy
nie kon sien hoe dit geknoop is nie, of waar die begin en die einde van die
tou is nie.
22. Regter Gericke: ‘n Video van sy marteling en teregstelling word na Xander
gesteur.
23.2de en 3rde pakkies: 2de is a skootrekenaar, 3rde is twee pakkies, een wat se
“Dangerous Things” , ander een het die afsender se webbladadres wat se
“dangerous.things.com, daar’s ‘n plastiek pakkie met ‘n transponder wat
gebruik RFID.
24.Basilica Cistern: Daar is donker verrys marmerpilare, daar is water wat die
hele vloer oordek, daar is groot visse in die water
25.Medusa: Oe oop, geheimsinnige glimlag, slange wat oor haar skedel
krioel; mense wat na haar gekyk het, het in klip verander. Mense sit haar
in geboue om boosheid weg te hou
26.Plan om die Baker te ontvang: Hulle gaan vir ‘n spesiale versoek vir ‘n
nuwe projek op die donker web plaas om die Baker se aandag aan te trek
27.Project Coast: In apartheidsjare het mense geglo mense daarmee
vrekgemaak op die aakligste maniere denkbaar. Paraoxon