logo-home

Opsommings in Afrikaans

In diepte opsommings deur ‘n A kandidaat opgestel .

Community

  • Followers
  • Following

7 Reviews received

29 items

Graad 11 & 12 Trigonometrie

(0)
R200,00
0x  sold

BAIE GOEIE TRIG NOTAS Met behulp van hierdie notas sal jy verseker trig ten volle snap !

i x
  •  Package deal
  • Summary
  •  • 19 pages • 
  • by rulenejonker • 
  • uploaded  2023
Quick View
i x

Graad 11 Afrikaans Poësie notas

(0)
R100,00
1x  sold

Habakuk 1 Vyf koeplette as detox Pa Elegie vir my toekomstige vrou

i x
  • Summary
  •  • 11 pages • 
  • by rulenejonker • 
  • uploaded  2023
Quick View
i x

Graad 12 Vraestel 1 Besigheidstudies opsomming vir halfjaar eksamen.

(0)
R150,00
0x  sold

Besigheidsomgewings - Wetgewing - Besigheidstrategieë / Nywerheidsintrumente - Besigheidsektore Besigheidsbedrywighede - Menslikehulpbronfunksie -Totale Gehaltebeheer

i x
  • Summary
  •  • 42 pages • 
  • by rulenejonker • 
  • uploaded  2023
Quick View
i x

Graad 12 Kwartaal 1 + 2 Fisika opsommings (en graad 11 werk vir Junie eksamen)

(0)
R250,00
0x  sold

Kwartaal een en twee werk opgesom van fisiese wetenskappe vraestel 1

i x
  • Summary
  •  • 16 pages • 
  • by rulenejonker • 
  • uploaded  2023
Quick View
i x

Graad 11 Rekeningkunde notas

(1)
R165,00
4x  sold

Notas en formaat verduidelikings van 1 Vennootskappe teorie 2 Inkomste staat en notas van vennootskap (formaat) 3 Balansstaat en notas van vennootskap (fortmaat) 4 Ontleding en vertolking Jy sal hiermee verstaan hoe elke nota en grafiek korrek ingevul moet word om altyd te klop ! Asook alle onleding en vertoling kan verstaan asook die regte gereedskap hé om korrek kommentaar te lewer. ^Can also be used for understanding formats in english

i x
  • Summary
  •  • 15 pages • 
  • by rulenejonker • 
  • uploaded  2022
Quick View
i x

Graad 11 Besigheidstudies opsommings

(0)
R200,00
20x  sold

Die hele jaar se werk in besigheids volledig, maar definitief memoriseerbaar saamgevat. Alle onderwerpe in verkort sodat jy slegs die nodige informasie in neem tydens hersiening. Daar is hier en daar selfs ‘n rympie of twee om memoriseer vir jou so maklik moontlik te maak. Moenie op hierdie ene uitmis nie !

i x
  • Package deal
  •  • 2 items • 
  • by rulenejonker • 
  • uploaded  2022
i x

Gr 11 Afrikaans Taal

(0)
R150,00
2x  sold

• Morfologie • Kritiese taalbewustheid • Klankverskynsels • Taalverskynsels • Woordsoorte • Deelwoorde • Sinsleer • Betekenisleer • Spelling

i x
  • Summary
  •  • 18 pages • 
  • by rulenejonker • 
  • uploaded  2022
Quick View
i x

Graad 11 Fisiese Wetenskappe Fisika opsommings

(0)
R150,00
2x  sold

Kort samevatting van die hele jaar se werk in fisika, daar is baie deeglik verduidelik oor moeilike konsepte om te waarborg dat enige iemand in besit van hierdie opsommings ten volle dit sal snap !

i x
  • Summary
  •  • 12 pages • 
  • by rulenejonker • 
  • uploaded  2022
Quick View
i x

Graad 11 Fisiese Wetenskappe, chemie opsoomings, November eksamen

(0)
R200,00
0x  sold

Volledige samevatting van die hele jaar se chemie werk wat in die eindjaar eksamen en die halfjaar eksamen voorkom. Verduidelikings is op so ‘n manier gestruktureer dat moeilike konsepte in meer as een manier verduidelik word om leer en verstaan aansienlik te vergemaklik, hierdie is ene waaroor jy nie spyt sal wees nie !

i x
  • Summary
  •  • 48 pages • 
  • by rulenejonker • 
  • uploaded  2022
Quick View
i x

Graad 11 Lewens Oriëntering Opsommings

(0)
R125,00
4x  sold

Volledige samevattings van die volgende hoofstukke/eenhede: Hoofstuk 11: Ontwikkeling van die self in die samelewing Hoofstuk 13: Loopbaan en loopbaankeuses Hoofstuk 15:Ontwikkeling van die self in die samelewing

i x
  • Summary
  •  • 26 pages • 
  • by rulenejonker • 
  • uploaded  2022
Quick View
i x