logo-home

Notes@Hes

Graad 10-12 Opsomming/Aantekeninge/Notas/Oefenvrae.

Waarom moet ek digitale notas koop? Is daar n voordeel?

Die antwoord is eenvoudig! Dit is soveel goedkoper as harde-kopieë!

Is die website betroubaar?
Ja, dit is! Ek gebruik al persoonlik 3 jaar die website en het amper n jaar terug n member geword. Dit is veilig en betroubaar. Jou info word beskerm.

Wat gebeur as ek dit koop?
Jy besit dan n ‘designed’ dokument! Dit word deur Stuvia velig gehou, dit is joune!

Community

  • Followers
  • Following

12 Reviews received

54 items

Gr. 12 Bio: Senuwee-stelsel, Oog en Oor Opsomming, Sketse, Vrae en Antwoorde

(0)
R147,00
0x  sold

Graad 12 Lewenswetenskappe (bilogie) Hoofstuk oor die Senuwe-stelsel, Oog en Oor Opsomming, Sketse en Vrae en Antwoorde. Die dokument bestaan uit 28 bladsye!!! Die is van veelvoudige bronne opgestel dus is daar n groot variasie. Daar is verskillende notas gebruik asook my ervaring van die Junie eksamen 2023- om een suksesvolle opsomming te maak, wat alles belangrik bevat, wat perfek is vir Toetse en Eksamens. Volledig, organiseerd, kreatief ontwerp. Geniet! -Notes@Hes

i x
  • Summary
  •  • 28 pages • 
  • by hestidebeer • 
  • uploaded  30-07-2023
Quick View
i x

SONNET 73 Poem by Shakespeare Analyse and Notes

(0)
R97,00
0x  sold

Grade 12 English First Additional Language Literature Poems: Sonnet 73 written by Willia Shakespeare. Summary, Analysis and Notes. Super important for the upcoming exams!!! Poetry made easy- helpful and creative! This document contains 11 PAGES!!! Please Enjoy!! Feel free to rate my summaries. -Notes@Hes

i x
  •  Package deal
  • Summary
  •  • 11 pages • 
  • by hestidebeer • 
  • uploaded  27-07-2023
Quick View
i x

What Life Is Really Like Poem Summary/Opsomming

(0)
R103,00
1x  sold

What Life Is Really Like Poem by Beverly Rycroft Summary(opsomming) as well as Notes. Index included in preview. Helpful and Organised. This document has 17 Pages!!! This document has a HORIZONTAL form so do not worry about it looking minimal in the presented picture- it still works!!! Enjoy! -Notes@Hes

i x
  • Summary
  •  • 17 pages • 
  • by hestidebeer • 
  • uploaded  23-07-2023
Quick View
i x

You laughed and laughed and laughed Poem Notes/Summary/analysis

(0)
R109,00
0x  sold

You laughed and laughed and laughed Poem by Gabriel Okara. Summary + Analysis + Notes. Organised, designed and helpful. Super important for exams! This document has 18 pages! This document has an horizontal form so dont worry about the titled page being small- it does not effect the document. Enjoy! - Notes@Hes

i x
  •  Package deal
  • Summary
  •  • 18 pages • 
  • by hestidebeer • 
  • uploaded  20-07-2023
Quick View
i x

Reciprocities Poem Analysis/Notes/Summary

(0)
R119,00
5x  sold

English Literature Poem Reciprocities by Cathal Lagan. Poet background included- this (poet’s life) is important in understanding why and how the poem was written. This document has 18 pages! Super important for exams!!! ( Tip: Prices range from the effort in creating the designed documents) Enjoy! -Notes@Hes

i x
  •  Package deal
  • Summary
  •  • 18 pages • 
  • by hestidebeer • 
  • uploaded  17-07-2023
Quick View
i x

ELEGIE VIR MY TOEKOMSTIGE VROU Analise, Aantekeninge, Opsomming, vrae en antwoorde

(0)
R183,00
2x  sold

Afrikaans Literatuur Poësie Gedigte: Elegie vir my toekomstige vrou -deur André le Toit. Die dokument bevat 27 bladsye!!! Die bevat opsommings, aantekeninge en die analise van die gedig, asook moontelike eksamen vrae, wat algemeen in vraestelle voorkom, en die korrekte antwoorde. Volledig, organiseerd, digitaal ontwerp (digetal design) MESSAGE MY VIR ONDERHANDELING VAN PRYS!!! Ek wil dit beskikbaar maak vir enige iemand. Geniet! -Notes@Hes

i x
  •  Package deal
  • Summary
  •  • 27 pages • 
  • by hestidebeer • 
  • uploaded  09-07-2023
Quick View
i x

Vroue van Vermeer Gedig deur TT Cloete Aantekeninge,Analise en Opsomming

(0)
R129,00
2x  sold

Afrikaans Literatuur Poësie Vroue van Vermeer gedig deur T.T. Cloete. Die is ‘n volledige Opsomming, Analise en Aantekeninge van die gedig. DIE GEDIG BESTAAN UIT 20 BLADSYE!!! Hierdie gedig is werklik een van my gunsteling gedigte, dit is ‘n pragtige,beeldskoone en hart-warmende gedig wat rerig in jou geheue vassteek. Hierdie gedig is tipies een van daai gedigte wat eers mooi word, eers blom, wanneer hy deeglik ge-analiseer en verstaan word. Geniet! -Notes@Hes

i x
  •  Package deal
  • Summary
  •  • 20 pages • 
  • by hestidebeer • 
  • uploaded  08-07-2023
Quick View
i x

Gr. 12 Gedig DIE BOKSER aantekeninge, analise, vrae en opstel vraag

(0)
R99,00
3x  sold

Graad 12 Afrikaans Literatuur Posië Gedig Die Bokser geskryf deur Ernst van Heerden. Aantekeninge, notas en analise van die gesig. Sluit ook moontelike vrae en antwoorde asook literêre opstel vraag in, hulpvaardig vir alle eksamens. Die dokument bestaan uit 15 bladsye! Dit is volledig, georganiseerd en kreatief geontwerp. Geniet! -Notes@Hes

i x
  •  Package deal
  • Summary
  •  • 15 pages • 
  • by hestidebeer • 
  • uploaded  07-07-2023
Quick View
i x

Gr. 12 Afr. Gedig: 27 April 1994 deur Vincent O.

(0)
R99,00
0x  sold

Graad 12 Afrikaans Posië Gedig 27 April 1994 deur Vincent Oliphant. Aantekeninge/Analise/Opsomming. Alles in een. Die dokument bevat 14 Bladsye en is baie belangrik vir eksamens! Geniet die pragtige gedig -Notes@Hes

i x
  • Summary
  •  • 14 pages • 
  • by hestidebeer • 
  • uploaded  06-07-2023
Quick View
i x

Gr. 12 Gedig SUIWER WISKUNDE aantekeninge en opstel en kort vrae

(0)
R114,00
6x  sold

Graad 12 Afrikaans Huistaal Posië Gedigte. Suiwer Wiskunde deur NP van Wyk Louw. AANTEKENINGE, NOTAS, ANALISE, MOONTELIKE KORTVRAE (veral belangrik vir eksamens) ASOOK LITERERE OPSTEL VRAAG! Die dokument is digitaal ge-“design” en bestaan uit 15 bladsye! Die gedig is reedelik ingewikkeld- die dokument vereenvoudig die analise en bevat notas wat jou studie tyd vir afr. literatuur (vraestel 2) sommer makliker en vinniger maak. Lekker Leer!-Notes@Hes

i x
  • Summary
  •  • 15 pages • 
  • by hestidebeer • 
  • uploaded  06-07-2023
Quick View
i x