logo-home

Studiehulp vir Besige Breine

Al die opsommings op my bladsy is baie deeglik en die meerderheid (veral die wiskunde opsommings) bevat baie voorbeelde. Al die voorbeelde word baie deeglik gedoen en ek verduidelik presies wat ek in elke stap van die prosesse doen. Julle is ook welkom om vir my op Stuvia of Instagram te kontak (@besigebreine) en ek sal my bes doen om te help waar ek kan.

Community

  • Followers
  • Following

1 Reviews received

10 items

Grade 10 Language Summaries - Graad 10 Taal-opsommings

(0)
R110,00
1x  sold

English First Additional Language Grade 10 final exam language - Engels Eerste Addisionele Taal eindeksamen opsomming Afrikaans Home Language Grade 10 final exam language summary - Afrikaans Huistaal Graad 10 eindeksamen opsomming

i x
  • Package deal
  •  • 2 items • 
  • by BesigeBreine • 
  • uploaded  02-01-2023
i x

Koelkas - Opsomming en Notas

(0)
R50,00
8x  sold

Opsomming van die hele gedig. Verduidelikings en beskrywings van al die beeldspraak in die gedig en die struktuur (bou) van die gedig met gedetaileerde beskrywings en verduidelikings van elke versreël.

i x
  •  Package deal
  • Summary
  •  • 4 pages • 
  • by BesigeBreine • 
  • uploaded  17-11-2021
Quick View
i x

Vyf Koeplette As Detox - Notas en Opsomming

(0)
R50,00
3x  sold

Dit is 'n opsomming van alles oor Vyf Koeplette As Detox. Dit bevat die tema en sub-temas, 'n verduideliking van die titel sowel as die subtitel en gedetaileerde verklarings en beskrywings van elke versreël.

i x
  •  Package deal
  • Summary
  •  • 4 pages • 
  • by BesigeBreine • 
  • uploaded  17-11-2021
Quick View
i x

Graad 10 Tale Opsommings/Grade 10 Language Summaries

(0)
R100,00
7x  sold

Hierdie bondel bevat Gr 10 Afrikaans en Engels opsommings vir die eindeksamen. Die 2 opsommings saam sou R120 gekos het, maar die bondel kos slegs R100.

i x
  • Package deal
  •  • 2 items • 
  • by BesigeBreine • 
  • uploaded  20-09-2021
i x

Graad 11 Kwartaal 3 Wiskunde Vraestel 1 Opsomming

(0)
R60,00
5x  sold

Hierdie opsomming bevat al die nodige werk vir Graad 11 se Funksies en Trigonometriese Funksies Kwartaaltoets. Dit is uit die Mind Action Series handboek gemaak. Dit bevat ook baie ekstra voorbeelde en deeglike verduidelikings van wat in elke stap van die oplossings gebeur. Ek het ADHD en maak my opsommings op so 'n manier dat 'n mens presies kan sien hoe die somme opgelos word en ek verstaan hoe moeilik dit kan wees om wiskunde te verstaan as jy nie die volledige stappe vir die metode wat geb...

i x
  • Summary
  •  • 40 pages • 
  • by BesigeBreine • 
  • uploaded  20-09-2021
Quick View
i x

Graad 1o Lewenswetenskappe Eindeksamen Opsomming (Via Afrika)

(0)
R60,00
0x  sold

This is a summary of the Via Afrika Grade 10 Biology textbook. It contains all of the necessary work for the final exams. It includes, but is not limited to thorough definitions, sketches and extra class notes. It has been written by a student with a 91% average for Biology.

i x
  •  Book
  • Summary
  •  • 33 pages • 
  • by BesigeBreine • 
  • uploaded  04-08-2021
Quick View
i x