Graad 11 gedigte Study guides, Study notes & Summaries

Looking for the best study guides, study notes and summaries about Graad 11 gedigte? On this page you'll find 17 study documents about Graad 11 gedigte.

All 17 results

Sort by

Graad 11 Afrikaans Voorgekrewe Gedigte - Junie Popular
  • Graad 11 Afrikaans Voorgekrewe Gedigte - Junie

  • Summary • 12 pages • 2023
  • Hierdie dokument bevat 'n ontleding van die volgende drie voorgeskrewe gedigte: Ek wil, Gebuigde Poskaarte en Afrika, my Afrika. sowel as al die inligting oor hulle titels, bou ens
    (0)
  • R100,00
  • 7x sold
  • + learn more
Afrikaans: Genepoel NOTAS EN VRAE
  • Afrikaans: Genepoel NOTAS EN VRAE

  • Summary • 5 pages • 2022
  • Available in package deal
  • Graad 11 Afrikaans Literatuur Gedig: Genepoel. Hierdie is n PDF van my Notas en Vrae van Genepoel. Dit is ook n kort maar kragtige opsomming van die gedig, met die mees belangrikste inligting, wat ek gebruik het vir November eindeksamen 2022. Gepas ook vir Julie eksamen. Ek hoop hierdie document kan teminste iemand help, sodat jy nie soos ek sukkel met die gedigte nie. Koop dit vroegtydig! Dit help rerig…
    (0)
  • R79,00
  • 1x sold
  • + learn more
Graad 11 Pa gedig VRAE EN NOTAS
  • Graad 11 Pa gedig VRAE EN NOTAS

  • Summary • 7 pages • 2022
  • Available in package deal
  • Afrikaans Literatuur Gr 11 Pa gedig. Die is my opsomming en notas van die gedig, wat vrae ook insluit. Maak leer van die pragtige gedig makliker en meer verstaanbaar deur gebruik te maak van díe notas! NB vir eksamens. Geniet!
    (1)
  • R84,00
  • 3x sold
  • + learn more
Graad 11: gedig Genepoel. NOTAS EN VRAW kleurloos
  • Graad 11: gedig Genepoel. NOTAS EN VRAW kleurloos

  • Summary • 8 pages • 2022
  • Graad 11 Literatuur Gedig Genepoel. Notas en vrae. Kleurlose weergawe vir geen afleiding en goeie konsentrasie vir die wat nie kleur verjies in hul notas nie. Opsomming vir toetse en Junie/November eksamen.
    (0)
  • R129,00
  • 5x sold
  • + learn more
Graad 11 Mercedesrit in die aand VRAE EN NOTAS
  • Graad 11 Mercedesrit in die aand VRAE EN NOTAS

  • Summary • 7 pages • 2022
  • Available in package deal
  • Gr. 11 Afrikaans Literatuur Mercedesrit in die aand Gedig. Die is my opsomming en die mees NB inligting vir die eksamens, Junie/November.
    (0)
  • R79,00
  • 3x sold
  • + learn more
Graad 11 Vroegherfs NOTAS EN VRAE
  • Graad 11 Vroegherfs NOTAS EN VRAE

  • Summary • 7 pages • 2022
  • Available in package deal
  • Graad 11 Afrikaans Literatuur Vroegherfs gedig asook sy neweteks. Die is my notas van die gedig Vroegherfs, dit is n opsomming en notas van die gedig, wat ook vrae insluit. NB vir Junie/November eksamens!
    (0)
  • R79,00
  • 1x sold
  • + learn more
Graad 11 Afrikaans Huistaal  Gedigte ontledings  [IEB]
  • Graad 11 Afrikaans Huistaal Gedigte ontledings [IEB]

  • Summary • 16 pages • 2021
  • 'n Kleurvolle ontleding van IEB Afrikaans Huistaal Graad 11 Gedigte naamlik: *Die berggaans het 'n veer laat val *Verskroeide aarde *Die reus van IBM *Die gebreekte snaar *Blou Aarde *Versagtende Omstandighede *Die dans van die reen *Behoefte aan ongunstige weers- en ander omstandighede *'n tipe epistemologie van water *Edms. Bpk. *Mapungubwe *Lied van die kinders
    (5)
  • R100,00
  • 12x sold
  • + learn more
Koelkas - Opsomming en Notas
  • Koelkas - Opsomming en Notas

  • Summary • 4 pages • 2021
  • Available in package deal
  • Opsomming van die hele gedig. Verduidelikings en beskrywings van al die beeldspraak in die gedig en die struktuur (bou) van die gedig met gedetaileerde beskrywings en verduidelikings van elke versreël.
    (0)
  • R50,00
  • 8x sold
  • + learn more
Graad 11 Afrikaanse Haikoes NOTAS EN VRAE
  • Graad 11 Afrikaanse Haikoes NOTAS EN VRAE

  • Summary • 6 pages • 2022
  • Available in package deal
  • Afrikaans Literatuur Gedig Afrikaanse Haikoes Gr 11. Die is my opsomming van die gedig met notas asook vrae. Ons het nie baie aantekeninge ontvang nie, maar ek het my bes probeer om dit te ontleed om vir ander dit makliker te maak, om te verstaan en te leer. Die is rerig n mooi gedig , jy moet net tussen die lyne lees… NB vir eksamens, Junie/November! Geniet!
    (0)
  • R79,00
  • + learn more