Afrikaans literatuur Study guides, Study notes & Summaries

Looking for the best study guides, study notes and summaries about Afrikaans literatuur? On this page you'll find 36 study documents about Afrikaans literatuur.

All 36 results

Sort by

Gr. 12 Gedig SUIWER WISKUNDE aantekeninge en opstel en kort vrae Popular
  • Gr. 12 Gedig SUIWER WISKUNDE aantekeninge en opstel en kort vrae

  • Summary • 15 pages • 2023
  • Graad 12 Afrikaans Huistaal Posië Gedigte. Suiwer Wiskunde deur NP van Wyk Louw. AANTEKENINGE, NOTAS, ANALISE, MOONTELIKE KORTVRAE (veral belangrik vir eksamens) ASOOK LITERERE OPSTEL VRAAG! Die dokument is digitaal ge-“design” en bestaan uit 15 bladsye! Die gedig is reedelik ingewikkeld- die dokument vereenvoudig die analise en bevat notas wat jou studie tyd vir afr. literatuur (vraestel 2) sommer makliker en vinniger maak. Lekker Leer!-Notes@Hes
    (0)
  • R114,00
  • 6x sold
  • + learn more
Gr. 12 Gedig DIE BOKSER aantekeninge, analise, vrae en opstel vraag Popular
  • Gr. 12 Gedig DIE BOKSER aantekeninge, analise, vrae en opstel vraag

  • Summary • 15 pages • 2023 Popular
  • Available in package deal
  • Graad 12 Afrikaans Literatuur Posië Gedig Die Bokser geskryf deur Ernst van Heerden. Aantekeninge, notas en analise van die gesig. Sluit ook moontelike vrae en antwoorde asook literêre opstel vraag in, hulpvaardig vir alle eksamens. Die dokument bestaan uit 15 bladsye! Dit is volledig, georganiseerd en kreatief geontwerp. Geniet! -Notes@Hes
    (0)
  • R99,00
  • 3x sold
  • + learn more
Gr. 11 Droomdelwers Opsomming KLEURLOOS
  • Gr. 11 Droomdelwers Opsomming KLEURLOOS

  • Summary • 13 pages • 2023
  • Graad 11 Afrikaans Literatuur Droomdelwers Roman. Al die notas is KLEURLOOS vir die meer organiseerde en linker-brein leerder. Die dokument bestaan uit 13 BLADSYE! Dit is n kort, maklike en vinnige opsomming van elke KARAKTERS en hul eienskappe. Daar is ook ‘n ‘MIND-MAP’ tussen die verhoudings van die karakters. En nóg ingesluit is daar n KAART van die Omgewing(ruimte). NB vir Maart/Junie/November eksamens!!!
    (1)
  • R115,00
  • 10x sold
  • + learn more
Graad 11 Afr. MY JAPAN drama: VOLLEDIGE NOTAs EN VRAE
  • Graad 11 Afr. MY JAPAN drama: VOLLEDIGE NOTAs EN VRAE

  • Summary • 26 pages • 2022
  • Afrikaans Literatuur My Japan drama VOLLEDIGE NOTAS EN VRAE. As dit sukkel om te “view” draai jou foon/tablet skuins. Die dokument bestaan uit opsommings, KORTVRAE, LANGVRAE, ekstra vrae en my NOTAS oor die mees belangrikste inligting. Dit is baie goed vir leer van toetse en EKSAMENS, Junie/November. Ek het baie hard gewerk om die notas en aantekeninge so MAKLIK, duidelik, kleurvol en ook MOOI te maak. Dit is die moeite werd! Ek is mal oor digitale ontwerp en glo vas dat MOEITE belangrik ...
    (1)
  • R189,00
  • 14x sold
  • + learn more
ELEGIE VIR MY TOEKOMSTIGE VROU Analise, Aantekeninge, Opsomming, vrae en antwoorde
  • ELEGIE VIR MY TOEKOMSTIGE VROU Analise, Aantekeninge, Opsomming, vrae en antwoorde

  • Summary • 27 pages • 2023
  • Available in package deal
  • Afrikaans Literatuur Poësie Gedigte: Elegie vir my toekomstige vrou -deur André le Toit. Die dokument bevat 27 bladsye!!! Die bevat opsommings, aantekeninge en die analise van die gedig, asook moontelike eksamen vrae, wat algemeen in vraestelle voorkom, en die korrekte antwoorde. Volledig, organiseerd, digitaal ontwerp (digetal design) MESSAGE MY VIR ONDERHANDELING VAN PRYS!!! Ek wil dit beskikbaar maak vir enige iemand. Geniet! -Notes@Hes
    (0)
  • R183,00
  • 3x sold
  • + learn more
Vroue van Vermeer Gedig deur TT Cloete Aantekeninge,Analise en Opsomming
  • Vroue van Vermeer Gedig deur TT Cloete Aantekeninge,Analise en Opsomming

  • Summary • 20 pages • 2023
  • Available in package deal
  • Afrikaans Literatuur Poësie Vroue van Vermeer gedig deur T.T. Cloete. Die is ‘n volledige Opsomming, Analise en Aantekeninge van die gedig. DIE GEDIG BESTAAN UIT 20 BLADSYE!!! Hierdie gedig is werklik een van my gunsteling gedigte, dit is ‘n pragtige,beeldskoone en hart-warmende gedig wat rerig in jou geheue vassteek. Hierdie gedig is tipies een van daai gedigte wat eers mooi word, eers blom, wanneer hy deeglik ge-analiseer en verstaan word. Geniet! -Notes@Hes
    (0)
  • R129,00
  • 2x sold
  • + learn more
Graad 11 Pa gedig VRAE EN NOTAS
  • Graad 11 Pa gedig VRAE EN NOTAS

  • Summary • 7 pages • 2022
  • Available in package deal
  • Afrikaans Literatuur Gr 11 Pa gedig. Die is my opsomming en notas van die gedig, wat vrae ook insluit. Maak leer van die pragtige gedig makliker en meer verstaanbaar deur gebruik te maak van díe notas! NB vir eksamens. Geniet!
    (1)
  • R84,00
  • 3x sold
  • + learn more
Graad 11 Elegie vir n vriend NOTAS EN VRAE
  • Graad 11 Elegie vir n vriend NOTAS EN VRAE

  • Summary • 8 pages • 2022
  • Available in package deal
  • Afrikaans Gr 11 Literatuur Elegie vir n vriend gedig. Die document is my opsomming en notas van Elegie vir n vriend die gedig, wat ook vrae insluit. NB vir Junie/November eksamens
    (1)
  • R79,00
  • 3x sold
  • + learn more
Graad 11 Gestorwe Planeet NOTAS EN VRAE
  • Graad 11 Gestorwe Planeet NOTAS EN VRAE

  • Summary • 7 pages • 2022
  • Available in package deal
  • Afrikaans Literatuur Gedig Gestorwe Planeet NOTAS EN VRAE. Die dokument is my notas en opsomming van die gedig. Dit is volledig en goeie notas vir Junie/November eksamens
    (0)
  • R79,00
  • 3x sold
  • + learn more