Afr graad 11 Study guides, Study notes & Summaries

Looking for the best study guides, study notes and summaries about Afr graad 11? On this page you'll find 7 study documents about Afr graad 11.

All 7 results

Sort by

Gr. 11 Droomdelwers Opsomming KLEURLOOS
  • Gr. 11 Droomdelwers Opsomming KLEURLOOS

  • Summary • 13 pages • 2023
  • Graad 11 Afrikaans Literatuur Droomdelwers Roman. Al die notas is KLEURLOOS vir die meer organiseerde en linker-brein leerder. Die dokument bestaan uit 13 BLADSYE! Dit is n kort, maklike en vinnige opsomming van elke KARAKTERS en hul eienskappe. Daar is ook ‘n ‘MIND-MAP’ tussen die verhoudings van die karakters. En nóg ingesluit is daar n KAART van die Omgewing(ruimte). NB vir Maart/Junie/November eksamens!!!
    (1)
  • R115,00
  • 10x sold
  • + learn more
Graad 11 Afr. Vraestel 3 Notas en Voorbelde
  • Graad 11 Afr. Vraestel 3 Notas en Voorbelde

  • Summary • 12 pages • 2023
  • Graad 11 Afrikaans Vraestel 3 Notas en Voorbeelde. Transaksionele tekste se formate, duidelike notas en ordentelike voorbeelde. Ek het vir lank gesoek op die internet vir vraestel 3 notas maar het altyd gesukkel. Daarom het ek die dokument opgestel vir ander leerders om te gebruik. NB vir Junie/November eksamens!!!
    (0)
  • R50,00
  • 3x sold
  • + learn more
Graad 11 Draai na my VRAE EN NOTAS
  • Graad 11 Draai na my VRAE EN NOTAS

  • Summary • 5 pages • 2022
  • Available in package deal
  • Afrikaans Literatuur Gr 11 Draai na my gedig. Die is my notas en opsomming van die gedig naamlik, Draai na my, wat vrae ook insluit. Die dokument is dus kort en kragtig. NB vir eksamens! Geniet!
    (1)
  • R75,00
  • 2x sold
  • + learn more
Koelkas - Opsomming en Notas
  • Koelkas - Opsomming en Notas

  • Summary • 4 pages • 2021
  • Available in package deal
  • Opsomming van die hele gedig. Verduidelikings en beskrywings van al die beeldspraak in die gedig en die struktuur (bou) van die gedig met gedetaileerde beskrywings en verduidelikings van elke versreël.
    (0)
  • R50,00
  • 8x sold
  • + learn more
Graad 11 Hooglied vir die verlede NOTAS EN VRAE
  • Graad 11 Hooglied vir die verlede NOTAS EN VRAE

  • Summary • 6 pages • 2022
  • Available in package deal
  • Afrikaans Literatuur Gr 11 Hooglied vir die verlede Gedig. Die is my opsomming van die gedig wat ook vrae insluit. Die is rerig n pragtige gedig en ek hoop die notas sal jou help om dit makliker te leer. Dit bevat die mees belangrikste notas en aantekeninge vir eksamens! Geniet!
    (0)
  • R79,00
  • + learn more
Afrikaans poësie / literatuur (Graad 11)
  • Afrikaans poësie / literatuur (Graad 11)

  • Summary • 37 pages • 2020
  • POËSIE OPSOMMINGS Die gedigte wat behandel word is soos volg: 1. Genepoel - Lucas Malan 2. Gebed tot die bome - Vincent Olifant 3. Hooglied vir die verlede - Ronel Nel 4. Elegie vir ’n vriend - Johan Steyn 5. Gestorwe planeet - Eveleen Castelyn 6. Afrikaanse haikoes - Johann Marais 7. Draai na my - Louis Esterhuizen 8. pa - Marlise Joubert 9. Mercedesrit in die aand - Willem Krog
    (1)
  • R197,00
  • 6x sold
  • + learn more
Afrikaans Huistaal Gr10-12 : Taalleer
  • Afrikaans Huistaal Gr10-12 : Taalleer

  • Summary • 23 pages • 2020
  • Volledige Afrikaans Taalleer opsomming vir graad10, 11 en 12 leerders volgens die CAPS curriculum. Die opsomming is saamgestel uit 'n kombinasie van verskeie bronne, insluitend die Viva Afrikaans handboek, inligting van aanlynbronne, asook klasnotas en -wenke. Dit bevat al die nodige eksamenwerk met verduidelikings en voorbeelde.
    (3)
  • R110,00
  • 12x sold
  • + learn more