Vraestel 1 Study guides, Study notes & Summaries

Looking for the best study guides, study notes and summaries about Vraestel 1? On this page you'll find 178 study documents about Vraestel 1.

Page 4 out of 178 results

Sort by

Graad 10 Lewenswetenskappe (LW) November Vraestel 2 en Memo - 2023
  • Graad 10 Lewenswetenskappe (LW) November Vraestel 2 en Memo - 2023

  • Exam (elaborations) • 32 pages • 2023
  • Graad 10 Lewenswetenskappe November Vraestel 2: Totaal: 150 Tyd: 2 ure 30 minute. Inhoud: Vraag 1: Vervoerstelsels in soogdiere | Geskiedenis van lewe op aarde | Biosfeer tot ekosisteme | Sfere van die Aarde Vraag 2: Vervoerstelsels in soogdiere | Die menslike hart | Kardiale siklus | Sirkulasie van bloed | Arterie, are en kapillêre | Hartklop en polsslag Vraag 3: Geskiedenis van lewe op aarde | Fossiele | Biosfeer tot ekosisteme | Piramides | Biodiversiteit en kl...
    (0)
  • R50,00
  • 1x sold
  • + learn more
Graad 10_Ekonomie [Vraestel 1 : Makro-ekonomie] Opsommings
  • Graad 10_Ekonomie [Vraestel 1 : Makro-ekonomie] Opsommings

  • Summary • 35 pages • 2023
  • Die Graad 10_Ekonomie [Vraestel 1 : Makro-ekonomie] Notastel is 'n noodsaaklike hulpmiddel vir enige student wat ekonomie studeer. Dit dek makro-ekonomie kwartaal 1 tot 4 volgens ATPS DBE en IEB, om te verseker dat studente 'n omvattende begrip van die vak het. Die notastel is gevul met kleurvolle interpretasies van grafieke, wat dit vir leerders maklik maak om komplekse ekonomiese konsepte te begryp. Dit is 'n moet-hê-hulpbron vir enige student wat vir hul graad 10-ekonomie-eksamen voorberei.
    (0)
  • R120,00
  • + learn more
Graad 12 Ekonomie Opsommings - Vraestel 1 Graad 12 Ekonomie Opsommings - Vraestel 1
  • Graad 12 Ekonomie Opsommings - Vraestel 1

  • Summary • 37 pages • 2022
  • Die volgende hoofstukke word gedek: 1. Die Ekonomiese Kringloop 2. Sakesiklusse 3. Die Openbare Sektor 4. Die Buitelandse Valutamark 5. Beskerming en Vryhandel 6. Ekonomiese Groei en Ontwikkeling 7. Nywerheidsontwikkelingsbeleid 8. Ekonomiese en Sosiale Aanwysers Kontak my indien jy belangstel om slegs spesifieke hoofstukke te koop. Zante - 074 321 6793 ;)
    (1)
  • R150,00
  • 14x sold
  • + learn more
Volledige opsomming van Graad 11 Ekonomie Vraestel 1 (November Eksamen) se leerinhoud.
  • Volledige opsomming van Graad 11 Ekonomie Vraestel 1 (November Eksamen) se leerinhoud.

  • Summary • 35 pages • 2022
  • Available in package deal
  • Opsomming van die volgende werkinhoud, vanuit die Geniet Ekonomie Graad 11 Leerderboek: Module 1.1 - Ekonomie: basiese bergippe, bevolking en arbeidsmag Module 1.2 - Ekonomiese kringloop Module 1.3 - Ekonomiese stelsels Module 1.4 - Basiese ekonomiese probleme, sakesiklusse en openbare sektor Module 3.1 - Ekonomiese groei Module 3.2 - Ekonomiese ontwikkeling Module 3.4 - Geld en bankwese Module 3.5 - Suid-Afrika se ekonomiese belang in Afrika
    (0)
  • R150,00
  • 11x sold
  • + learn more
Graad 11 Geskiedenis Vraestel 1
  • Graad 11 Geskiedenis Vraestel 1

  • Summary • 41 pages • 2023
  • Available in package deal
  • Graad 11 Geskiedenis Vraestel 1 studienotas vir Novembereksamen is saamgestel deur gebruik te maak van 2019 – 2021 DBO/ SACAI vorige eksamenvraestelle. Die notas is kompak, kleurvol en maklik om te leer. Dit gee moontlike antwoorde direk uit die memorandums en maak dit so perfek vir leerders met leerhindernisse of wat sukkel om die teorie te onthou.
    (0)
  • R116,00
  • + learn more
Landbouwetenskappe-Graad 12-Vraestel 1-Junie Eksamen 2024
  • Landbouwetenskappe-Graad 12-Vraestel 1-Junie Eksamen 2024

  • Summary • 52 pages • 2024
  • Landbouwetenskappe-Graad 12-Vraestel 1-Junie Eksamen 2024 Meerkeusevrae -DIEREVOEDING -VITAMIEN EN VERTEERBAARHEID VAN VOERE -DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER -DIEREPRODUKSIE
    (0)
  • R150,00
  • + learn more
Graad 11 BESIGHEIDSTUDIES Vraestel 1 Junie Eksamen 2024 STUDIENOTAS
  • Graad 11 BESIGHEIDSTUDIES Vraestel 1 Junie Eksamen 2024 STUDIENOTAS

  • Summary • 36 pages • 2024
  • Available in package deal
  • Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie notas saam te stel, @IMPAQ JUN 2022, 2021/ DBE NW/Junie 2019. Inhoud: • Invloede op besigheidsomgewings • Uitdagings van die besigheidsomgewing • Aanpassing by uitdagings van die besigheidsomgewing • Hedendaagse sosio-ekonomiese kwessies • Besigheidsektore • Produksie funksie • Bemarkingsfunksie & Opstelvrae
    (1)
  • R144,33
  • + learn more
Landbouwetenskappe Gr 12 Vraestel 1 Rekordeksamen
  • Landbouwetenskappe Gr 12 Vraestel 1 Rekordeksamen

  • Summary • 24 pages • 2023
  • Available in package deal
  • Landbouwetenskappe Gr 12 Vraestel 1 Rekordeksamen notas is saamgestel deur gebruik te maak van 2019 – 2021 DBO/ SACAI vorige eksamenvraestelle. Die notas is kompak, kleurvol en maklik om te leer. Dit gee moontlike antwoorde direk uit die memorandums en maak dit so perfek vir leerders met leerhindernisse of wat sukkel om die teorie te onthou.
    (0)
  • R76,00
  • + learn more
Graad 12 Rekeningkunde (REK) Junie Vraestel 1 en Memo - 2024
  • Graad 12 Rekeningkunde (REK) Junie Vraestel 1 en Memo - 2024

  • Exam (elaborations) • 34 pages • 2024
  • Graad 12 Rekeningkunde Junie Vraestel 1 en Memo 2024 Groot Totaal: 150 punte, Tyd:  120 min. Hierdie vraestel dek die volgede werk: Vraag 1:  Staat van Finansiele posisie (55 punte) Vraag 2:  Finansiele Aanwysers en Kontantvloeistaat (40 punte) Vraag 3:  Interpretasie van maatskappy inligting (35 punte) Vraag 4:  Korporatiewe bestuur (30 punte) Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die e...
    (0)
  • R50,00
  • + learn more
Grade 10 Afrikaans (EAT) Junie Vraestel 1 en Memo - 2024
  • Grade 10 Afrikaans (EAT) Junie Vraestel 1 en Memo - 2024

  • Exam (elaborations) • 19 pages • 2024
  • Grade 10 Afrikaans (EAT) Junie Vrarstel 1: Totaal:  80 Inhoud: Afdeling A:  Leesbegrip [30 punte] Afdeling B:  Opsomming [10 punte] Afdeling C:  Taal [40 punte] Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. ZIT LOD
    (0)
  • R50,00
  • + learn more