Junie eksamen Study guides, Study notes & Summaries

Looking for the best study guides, study notes and summaries about Junie eksamen? On this page you'll find 86 study documents about Junie eksamen.

Page 3 out of 86 results

Sort by

Graad 11 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) Junie Vraestel 2 en Memo - 2024
  • Graad 11 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) Junie Vraestel 2 en Memo - 2024

  • Exam (elaborations) • 20 pages • 2024
  • Graad 11 Wiskunde Geletterdheid Junie Vraestel 2: Totaal:  100. Inhoud: Vraag 1:  Verskeie Onderwerpe Vraag 2:  Volume en Temperatuur Vraag 3:  2D Vorms Vraag 4:  Kaarte en Skaal Vraag 5:  Kaarte en Skaal Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. CHR SMI
    (0)
  • R50,00
  • 6x sold
  • + learn more
Graad 10 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel 1 en Memo - 2024
  • Graad 10 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel 1 en Memo - 2024

  • Exam (elaborations) • 23 pages • 2024
  • Graad 10 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel 1 en Memo: Totaal:  100 punte, Tyd:  90 min. Inhoud: Afdeling A: Kortvrae - Verpligte (20 punte, 15 min). Afdeling B:  DRIE direkte/indirekte tiepe vrae - Keuse:  Beantwoord enige TWEE (20 punte, 30 min). Afdeling C:  TWEE opsteltiepe vrae - Keuse:  Beantwoord enige EEN (80 punte, 45 min). Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen ge...
    (0)
  • R55,00
  • 5x sold
  • + learn more
Graad 11 Rekeningkunde (REK) Junie Vraestel en Memo - 2024
  • Graad 11 Rekeningkunde (REK) Junie Vraestel en Memo - 2024

  • Exam (elaborations) • 28 pages • 2024
  • Graad 11 Rekeningkunde Junie Vraestel en Memo 2024 Groot Totaal: 150 punte, Tyd:  120 min. Hierdie vraestel dek die volgede werk: Vraag 1:  AARP Beginsels; vaste bates en interne beheermaatreels (25 punte) Vraag 2:  Finansiele state van vennootskap (55 punte) Vraag 3:  Staat van finansiele posisie en notas (30 punte) Vraag 4:  Ontleding en interpretasie van finansiele state (40 punte) Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal ...
    (0)
  • R55,00
  • 5x sold
  • + learn more
Graad 12 Lewenswetenskappe (LW) Junie Vraestel en Memo - 2024
  • Graad 12 Lewenswetenskappe (LW) Junie Vraestel en Memo - 2024

  • Exam (elaborations) • 20 pages • 2024
  • Graad 12 Lewenswetenskappe Junie Vraestel: Totaal: 150 Inhoud: Vraag 1:  DNS | Meiose | Voortplantingstratigiee | Menslike voortplanting Vraag 2:  RNS | DNS - Profieling, Proteiensintese | Meiose Vraag 3:  Voortplantingstratigiee - Amniotiese eier | Menslike voortplanting | Menstruasie | Genetika Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie NIZ MYN
    (1)
  • R55,00
  • 2x sold
  • + learn more
Graad 8 Wiskunde (WISK) Junie Vraestel en Memo - 2024 (2)
  • Graad 8 Wiskunde (WISK) Junie Vraestel en Memo - 2024 (2)

  • Exam (elaborations) • 15 pages • 2024
  • Graad 8 Wiskunde Junie Vraestel 2024 Groot Totaal: 85 punte Hierdie vraestel dek die volgede werk: Priemgetalle Getalpantrone Verhoudings Basiese rekenkundige bewerkings Faktore, veelvoude en eksponente Wetenskaplike notasie Algemene algebraïese uitdrukkings Los vergelykings op Identifisering van terme en koëffisiënte in algebraïese uitdrukkings Vereenvoudiging van algebraïese uitdrukkings Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets...
    (0)
  • R55,00
  • 4x sold
  • + learn more
Graad 12 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel 2 en Memo - 2024
  • Graad 12 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel 2 en Memo - 2024

  • Exam (elaborations) • 30 pages • 2024
  • Graad 12 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel 2 en Memo: Totaal:  150 punte, Tyd:  120 min. Inhoud: Bestuur en Leierskap Belegging:  Sekuriteite Belegging:  Versekering Professionaliteit en etiek Kreatiewe denke en probleemoplossing Spanprestasie en konflikvestuur Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. DAN SMI
    (1)
  • R50,00
  • 2x sold
  • + learn more
Graad 10 LO opsommings kwartaal 1-4
  • Graad 10 LO opsommings kwartaal 1-4

  • Summary • 23 pages • 2023
  • Graad 10 LO OPSOMMINGS KWARTAAL 1-4. Belangrike opsommings vir beide Junie en November eksamens. Hierdie dokument bestaan uit 23 BLADSYE , dit bevat die opsommings van die LO leerwerk vir eksamens. Ek het baie MOEITE gedoen met die dokument en hoop dit maak LO n bietjie makliker en VINNIG sodat jy op jou ander vakke kan fokus wanneer eksamen aanbreuk…Geniet! ~Notes@Hes
    (3)
  • R189,00
  • 18x sold
  • + learn more
Die driehoekige sirkel - Corrie Vorster
  • Die driehoekige sirkel - Corrie Vorster

  • Summary • 17 pages • 2023
  • Ontleding van die Roman en opstel vrae. Vorige formele assesserings gebruik van SACAI/ IMPAQ : Taak 2022 G10 ~ Afrikaans Huistaal, Toets G10 ~ Afrikaans Huistaal 2020, Novembereksamen 2020 G10 ~ Afrikaans Huistaal V2/3, Novembereksamen 2021 G10 ~ Afrikaans Huistaal V2/3 & Junie-eksamen 2022 G10 ~ Afrikaans Huistaal V2/2
    (1)
  • R65,00
  • 2x sold
  • + learn more
Graad 10 Afrikaans - 5 Moontlike Langvrae oor Die Driehoekige Sirkel
  • Graad 10 Afrikaans - 5 Moontlike Langvrae oor Die Driehoekige Sirkel

  • Summary • 10 pages • 2023
  • Available in package deal
  • Hierdie dokument bevat 5 verskillende langvrae oor Die Driehoekige Sirkel wat leerders kan gebruik om voor te berei vir Junie en/of eind eksamen vir hulle vraestel 2. Dit bevat voorbeelde van die volgende langvrae: Die Motiewe, Newekarakters se invloed op Caro, Sosio Ekonomiese konflik, Lauen en Caro se verwantskap en die innerlike en uiterlike konflik
    (1)
  • R120,00
  • 16x sold
  • + learn more
Gr. 12 ORGANIESE CHEMIE
  • Gr. 12 ORGANIESE CHEMIE

  • Summary • 16 pages • 2023
  • Graad 12 FW Organiese Chemie Opsommings, notas en aantekeninge. Dit sluit ook VOORBEELDE in! Die dokument het 16 bladsye! Vreeslik NB vir eksamens veral Junie eksamen, rekord eksamen en November eksamen. Study smarter! Geniet! - Notes@Hes
    (1)
  • R163,00
  • 2x sold
  • + learn more