geografie

7th Grade

Here are the best resources to pass geografie. Find geografie study guides, notes, assignments, and much more.

7 results

GRAAD 7 - GEOGRAFIE VOLLEDIGE OPSOMMINGS PER KWARTAAL TOETSE, VRAESTELLE EN ANTWOORDE

Summary

Graad 7 - Geografie Volledige Opsommings Per Kwartaal Toetse, Vraestelle En Antwoorde

7th Grade
GEOGRAFIE

Hierdie bron vir Graad 7 Geografie bevat opsommings vir die hele jaar se werk (per kwartaal) en sluit ook genoeg toetse, vraestelle en antwoorde in. U kind sal dus deeglik voorbereid wees.

-
78 pages
Written in 2024/2025
corneliuskorkie
R109,33
2 sold
Gr 7_Geografie Kwartaal 1 Toetsreeks Opsomming

Summary

Gr 7_Geografie Kwartaal 1 Toetsreeks Opsomming

Popular
7th Grade
Geografie

Sleutelwoorde, Die verskil tussen n straatkaart en plaaslike kaart, Plekke se ligging op n straatgids met behulp van n indeks en ruitnet, Sketskaarte. Weet hoe om n pad te kan teken soos jy gedoen het in jou skrif, Aantoon van kompasrigtings, Verduidelik n roete mondelings. Ken die verskil tussen lynskaal en woordskaal en weet ook hoe om ware afstand op ‘n kaart te kan uitwerk met behulp van skaal.

-
5 pages
Written in 2022/2023
marlenerohrs
R80,00
- sold
NW_Geografie_Geskiedenis_Kwartaal 3 Opsommings

Package deal

NW_Geografie_Geskiedenis_Kwartaal 3 Opsommings

New

Kwartaal 3 opsommings vir hierdie 3 vakke. Vir voorbereiding vir die Kwartaal toestreeks.

-
3 items
marlenerohrs
R120,00
- sold
Graad 7_Kwartaal 2_Alle Vakke_Opsommings

Package deal

Graad 7_Kwartaal 2_Alle Vakke_Opsommings

New

Kwartaal 2 Opsommings vir Geogafie, Geskiedenis, NW en Afrikaans

-
4 items
marlenerohrs
R120,00
- sold
GRAAD 5 PAKKET

Package deal

Graad 5 Pakket

'n Uitstekende pakket vir Graad 5 leerders. Pakket sluit in: Natuurwetenskap, Lewensvaardighede en Geografie. Kopers is welkom om hier te soek vir die Graad 4 Afrikaans en Engels se pakkette. U sal daar die Afrikaans & Engels Tale raakloop wat kumulatief vir Graad 4-12 saamgestel is. 'n Merkwaardige bron vir enige Graad 5 leerder.

-
3 items
corneliuskorkie
R180,00
- sold
GRAAD 6 - GEOGRAFIE

Class notes

Graad 6 - Geografie

7th Grade
GEOGRAFIE

'n Baie oulike en omvattende hulpbron vir u kind gevul met opsommings vir elke kwartaal, oefeninge, toetse, vraestelle en antwoordstelle. Iets wat baie min beskikbaar is op die internet.

-
72 pages
Written in 2024/2025
corneliuskorkie
R109,33
- sold
Geografie Graad 07 opsomming (Via Afrika handboek)

Summary

Geografie Graad 07 opsomming (Via Afrika handboek)

7th Grade
Geografie

Ons opsomming vir Graad 07 is 'n gestruktureerde en visueel aantreklike bron wat ontwikkel is deur die gebruik van die Via Afrika Graad 07 handboek. Elke hoofstuk word gekenmerk deur 'n unieke kleur, wat die leeservaring verbeter en die inhoud maklik identifiseerbaar maak. Ons het ook 'n handige woordelys ingesluit, waar moontlik, om die begrip van sleutelbegrippe te vergemaklik. Die opsomming dek Kwartaal 01-04 se werk en is 'n alomvattende studiegids vir leerders wat op soek is na 'n volledige...

-
29 pages
Written in 2022/2023
skoolnotas
R100,00
- sold
And that's how you make extra money
Did you know that on average a seller on Stuvia earns R4500 per month selling summaries? Hmm, hint, hint.