Fisiese wetenskappe
12th Grade
Here are the best resources to pass Fisiese wetenskappe. Find Fisiese wetenskappe study guides, notes, assignments, and much more.
3 results
Summary
Gr 12 Fisiese Wetenskappe V1 Finaal 2026 Opgesom deur Juffrou Ansie
Omvattende, eksamengerigte hersieningsnotas vir Graad 12 Fisiese Wetenskappe Vraestel 1, saamgestel vir voorbereiding vir die 2026 November Finale Eksamen. Die notas gebruik vrae en memorandum-inhoud uit DBE/NSC- en SACAI-vraestelle van 2023–2025 en wys leerders ook waar vorige werk uit Termyn 1, Termyn 2 en die Rekordeksamen hersien moet word. 
 
Die dokument dek Newton se Wette, Vertikale Projektielbeweging, Momentum en Impuls, Werk/Energie/Drywing, die Doppler-effek, Elektrostatika, Elektri...
Summary
Gr 12 Fisiese Wetenskappe V2Finaal 2026 Opgesom deur Juffrou Ansie
PopularOmvattende, eksamengerigte hersieningsnotas vir Graad 12 Fisiese Wetenskappe Vraestel 2, saamgestel vir voorbereiding vir die 2026 November Finale Eksamen. Die notas gebruik inhoud en memorandum-antwoorde uit DBE/NSC- en SACAI-vraestelle van 2024–2025, met verwysings na waar vorige werk uit Termyn 1, Termyn 2 en die Rekordeksamen hersien moet word. 
 
Die dokument dek Organiese Chemie, Intermolekulêre Kragte en Fisiese Eienskappe, Organiese Reaksies, Tempo en Omvang van Reaksie, Chemiese Ewew...
Summary
Graad 12 - Fisiese Wetenskappe &Lpar;Fisika &Amp; Chemie&Rpar; - Studiebron
'n Lywige en pragtige studiehulpbron gelaai met opsommings, verduidelikings, toetse, vraestelle en memorandums. Geen matrikulant kan met so 'n gids verkeerd gaan nie.