Summary
RTT (Rekenaartoepassingstegnologie) Graad 10
Hierdie dokument bevat teorie opsomming vir graad 10 RTT (Module 1.1 tot 2.5).

Die handboek wat gebruik is "Rekenaars, deel van jou lewe, 2de uitgawe ISBN: 9780994703224"



Modules opgesom

Module 1.1: Inleiding tot rekenaars

Module 1.2: Sagteware

Module 1.3: Hardeware

Module 1.4: Lêerbestuur

Module 1.5: IKT in perspektief

Module 1.6: Uitgebreide konsepte van sagteware

Module 1.7: Uitgebreide konsepte van hardeware

Module 1.8: Die impak van IKT



Module 2.1: Inleiding tot netw...