Summary Graad 12 Wiskunde V1 - Doen dit net!
Hierdie “Graad 12 – Doen dit net!” Wiskunde Vraestel 1-opsomming is basies jou Vraestel 1 survival-kit: al die belangrikste formules, stappe en “tips & tricks” netjies bymekaar sodat jy vinnig kan hersien sonder om te verdrink in notas. Dit cover alles van Rye & Reekse en Sigma-notasie tot Inverse funksies, Calculus, Finansies, Waarskynlikheid en die Telbeginsel - perfek vir laaste-minuut voorbereiding (of daai “help, môre skryf ek” vibes).
Written for
- Institution
-
12th Grade
- Course
-
Mathematics
- Schooljaar
- 200
Document information
- Uploaded on
- December 24, 2025
- Number of pages
- 127
- Written in
- 2025/2026
- Type
- Summary
Subjects
Document also available in package deal