● Hulle gaan Gold Miners Delight in Houghton
● Jumbo Kruger
○ Uitsmyter
● Barries lieg en se dat hulle is agtien, werk nie die eerste keer nie
○ Hy laat hulle in maar se dat as hulle probleme maak sal hy
hulle uitgooi
○ Theo en Floris het twee slette gekry
● Barries gaan die toilette toe om die daggakoppies te fynkap
○ Hy het sy roller en crusher vergeet
● 'n Ouer man voel Lizette se boude
○ Barries staan voor hom
○ Die man se hy weet dat hulle nie identiteitsdokument het nie
○ Barries slaan hom met die kop tussen die oe, die man val op
die vloer (Barries voel niks)
● Jumbo gooi hulle uit en klap Barries (Eerste klap van die nag)
● Almal wil huis toe gaan, maar Barries wil meer dagga by Butcher
gaan koop
● Butcher se straartwinkeltjie, hy verkoop:
○ Tydskrifte, lekkergoed, sigarette, ou radios etc. (bl.23) = front
for his sale of drugs
○ Hy gee vir hom ecstasy, se dat dit is die suiwerste (purest)
● Hulle roek die slowboat, dis nie skoon nie
● Theo se “Ek sukkel om in die pad te bly”
,● Barries slaap maar skellende sirenes (polisie) maak hom wakker
○ Daar is bloed teen die Kadett (Theo se kar) se versplinterde
ingeduikte voorruit (cracked windscreen)
○ Hulle het iemand omgery
○ Barries stap uit en slan die lig uit die polisieman se hand
○ Die polisieman klap hom keen die kant van sy kop (Tweede
klap van die nag) = hy val op die grond
,ASEM: Hoofstuk 3 Opsomming
● Barries word wakker in die hospitaal:
○ Sy kop pyn
○ Neus bloei
○ Lippe voel stukkend
○ Naer (nauseas)
○ Hy dink hulle was gekaap (hijacked)
○ Hy het ‘n binneaarse drup
○ Hy ma is daar (sy is kwaad)
● Hulle het ‘n VERKEERSMAN omgery (hy is in die INTENSIEWE
SORGEENHEID, aka ICU)
● Barries het sy Afrikaans eksamen gemis
● Die dwelms het hulle siek gemaak
● Kaptein Mfeka en sersant Schreuder van Narkotika kom in met
boeie (handcuffs)
● Barries se dinge:
○ Pumas, Levi-jeans en Billabong-T-hemp
○ Pakkie Ultra Thins
○ Halfvol pakkie dagga
○ MDMA (ecstasy)
● Redes vir Barries se arrestasie:
○ Onwettige besit van verbode dwelms (possesion of drugs)
○ Aanranding (assult) = hy het die man by Gold Miners met sy
kop geslaan
, ○ Saakbeskadiging (damage to property) = het a toilet se deur
by Rainbow Delight afgeskop
● Mfeka wil Barries vat maar die sesant se:
○ Barries lyk nog siek
○ Die skollies (criminals) sal hom in die selle seermaak
○ Barries is ‘n kind - om vir hom ‘n kans te gee
○ As hulle Barries help, kan hy weer die polisie help = wys waar
hy die dwelms gekoop het
○ Of hy moet teen sy vriende tuig (testify)
● Barries kan nie tuig nie want hy was getoor (drunk)
● Barries se pa:
○ Paul Barnard
○ Bly in die Oos-Kaap op ‘n plaas naby Kaap St. Francis teen
die see
○ Barries en sy ma het mekaar laas sien
○ Mfeka wil hom Oos-Kaap toe vat
● Kaptien Mfeka hou van die Oos-Kaap (hy het daar ‘n man geword)
○ Iets het daar gebeur met Mfeka se seun
● Mfeka se dat jong kinders:
○ Het nie respek vir grootmense nie
○ Het nie respek vir julleself nive
○ Hulle wil nie goeie werk kry nie
○ Hulle wil net elke dag lieg, steel en rook