1
LEWENSWETENSKAPPE
Vraestel 1
ALGEMENE VAARDIGHEDE
Afhanklike verandelike - Word gemeet
Onafhanklike veranderlike - kan verander
Vaste veranderlike - Bly dieselfde
Geldigheid - DIESELFDE!
Betroubaarheid - Herhaal, vergroot monster
Y-As - afhanklike
X-As - onafhanklike
BEREKENINGE
Verskil = finale waarde - begin waarde
Persentasie = Waarde
Totaal x 100
Persentasie toename = Finale Waarde - Begin Waarde
Begin Waarde x 100
Persentasie toename = Begin Waarde - Finale Waarde
Finale Waarde x 100
, 2
MANLIKE VOORTPLANTINGSTELSEL
SPERMATOGENESE
Vorming van manlike gamete (Spermselle)
Onder die invloed van testosteroon ondergaan
diploiede sells in die saadbuisies in die testes meiose
om haploiede spermselle te vorm
1. TESTES
– Produseer spermselle
– Skei Testosteroon af
2. EPIDIDIMIS
– Plek van Spermrypwording
– Spermberging
3. SAADBUISIES
– Sperm word geproduseer
4. VAS DEFERENS
– Veroer sperm
5. PROSTAATKLIER
– Neutraliseer suurheid van vagina
– Voed en aktiverr spermselle met
ensieme wat beweeglikheid verbeter
6. SEMINALE VESIKEL
– Produseer fruktose vir energie en
smeermiddels
7. COWPER SE KLIER
– Neutraliseer suurheid van manlike
uretra om meganiese skade aan
sperm te voorkom
8. PENIS
– Gebruik word om sperm in vagina
af te lewer
9. URETRA
– Buis waardeur semen vervoer word
Die kop bestaan hoofsaaklik uit die kern wat 22
outosome en een geslagschromosoom
, 3
VROULIKE VOORTPLANTINGSTELsel
OGENESE
1. Vulva 5
2. Vagina 7
Ontvang die penis en
semen gedurende seksuele
omgang; dit is ook die 8 6
geboortekanaal 4
3. Serviks 3
Laer, nouer deel
van die uterus; dit strek
2
en laat die baba tydens 1
geboorte deur
4. Uterus
Dra die embrio
en fetus gedurende
Swangerskap
5. Endometrium Vorming van vroulike gamete (Eierselle)
Binneste
voering van die uterus; Diploiede selle in die ovarium
plek van inplanting van
die embrio en waar die ondergaan Meiose. Dit vorm
plasenta vorm talle follikels aan die begin van
6. Miometrium Puberteit [onder invloed van
7. Fallopiusbuis FSH] Een sel vergroot na n
Verbind
die ovariums met die uterus, follikel en die res ondergaan
vervoer die eierselle van die Meiose. Vier selle word
ovarium; is plek van bevrugting
geproduseer waar slegs een
8. Ovarium oorleef. Om die eiersel te vorm
Produseer die eierselle,
skei progesteroon en [Gebeur maandeliks]
estrogeen af
WAAR VIND BEVRUGTING PLAAS
Hoog in die Fallopius buis [7]