Afkortings:
Dae van die week
General: First two letters and a full stop
Maandag - Ma.
Dinsdag - Di.
Woensdag - Wo.
Donderdag - Do.
Vrydag - Vr.
Saterdag - Sa.
Sondag - So.
Maande van die jaar
General: First three letters and a full stop (except May)
Januarie - Jan.
Februarie - Feb.
Maart - Mrt.
April - Apr.
Mei - Mei
Junie - Jun.
Julie - Jul.
Augustus - Aug.
September - Sep.
Oktober - Okt.
November - Nov.
Desember - Des.
Others
bv. - byvoorbeeld
asb. - asseblief
mev. - mevrou
mnr. - meneer
m.a.w. - met ander woorde
o.a. - onder andere
bl. - bladsy
i.p.v. - in plaas van
no. - nommer
nr. - nommer
nm. - namiddag
vm. - voormiddag
d.m.v. - dear middel van
SA - Suid-Afrika
Een woord vir
In die oggend - soggens
In die middae - smiddae
In die aande - saans
In die nag - snags
Elke dag - daagliks
, Samestellings:
1. Any word + Word = join using “s”
liefede + brief = liefdesbrief
man + pak = manspak
2. Kind + Word = join using “er”
kind + boek = kinderboek
kind + verhaal = kinderverhaal
3. Lewe + Word = join using “ns”
lewe + storie = lewenstorie
lewe + geheim = lewensgeheim
4. Skip + Word = change to skeep
skip + kaptein = skeepskaptein
skip + kombuis = skeepskombuis
Nommers:
. 4 = vier
. 12 = twaalf
. 13 = dertien
. 14 = veertien
. 17 = sewentien
. 19 = negentien
. 40 = veertig
. 80 = tagtig
100 = een honderd
Tyd:
Always one word, only hyphenate when ends on a vowel.
quarter past - kwart oor
half to - half (in Afrikaans its not half past an hour, its half way to the next hour)
quarter to - kwart voor
13:00 - eenuur
14:00 - twee-uur
15:00 - drie-uur
16:00 - vieruur
17:00 - vyfuur
6:15 - kwart oor ses
6:30 - halfsewe
6:45 - kwart voor sewe
Voorsetsels:
met - ons gaan met vakansie
vir - ek is kwaad vir hom
vir - hulle stap een vir een binne
per - jy reis per motor
om - ons vertrek om 8:00
te - loop te voet
aan - ek is verlief aan Peter