Middelbreedte Siklone
Laagdruksel (Sikloon) H
- Warm stygende lug -
- Konvergensie vind plaas. -
- Druk is laagste in die middel. -
- Onstabiel weer toestande -
- Lug beweeg kloksgewys in suidelike halfrond. -
Algemene kenmerke van 'n Middelbreedte sikloon
1. Kom tussen die 30°-60° breedte lyne voor.
2. Beweeg van Wes na Oos (Ooswaarts)
3. Deur Weste winde aangedryf
4. Bestaan uit warm- en koue fronte
5. Baie groot siklone (±1000km deursnee)
6. Beïnvloed SA in die winter
7. Duur tussen 7-14 dae
Toestande nodig vir die ontwikkeling van
Middelbreedtesiklone:
1. Warm tropiese Westewinde ontmoet koue polêre
,Dwarsdeursnee van 'n Middelbreedtesikloon
Weertoestande van 'n Middelbreedtesikloon
, Tropiese Siklone
Algemene kenmerke:
1. Intense laagdruk
2. Ontstaan oor warm tropiese oseane.
3. Oseaantemperatuur moet 27° en hoër wees
om doe intense laagdruk te laat ontwikkel.
4. Ontwikkeling in Oostelike windgordel.
5. Beweeg van Oos na Wes (weswaarts)
6. Tussen 300km-500km deursnee.
7. Volg onvoorspelbare paaie.
Toestande nodig vir die vorming van Tropiese Siklone:
See temperatuur van 27° en meer = Bevorder hoë verdamp
Hoë waterdamp inhoud bevat latente hitte.
Onstabiele atmosfeer = Vir konveksie en die vrylating van
Vorm tussen 5° - 25° N/S = Temperatuur is hoog en corioli
Kalm toestande = Kalm toestande vir die konvergensie van
Stadiums van ontwikkeling van Tropiese Siklone: