kwartaal 3
Sleutels
Invoere: produkte wat by ander
lande gekoop word
Uitvoere: produkte wat aan ander
lande verkoop word.
Kameelterein of n groep kamele wat goedere of
kameelkaravan: pasisiers dra as deel van n gereelde of
. semigereelde
vervoerdiens tussen twee punte
Handel: is die oordrag van eienaarskap van goedere
en die site van een persoon na n ander.
Ruilhandel: goedere Kan vir kontant gekoop of verkoop
word of kan vir ander goedere met dieselfde
waarde geruil word
, Redes vir handel:
Lande dryf handel waneer een land die grondstowwe, klaar
gemaak te produkte of vaardighede het wat n ander land nodig
het of graag wil he.
ontdekking van nie plaaslike voorwerpe by argeologiese
persele dui daarop Dat mense al in prehistoriese tye handel
gedryf het.
Kameelterein van Noord-afrika het aan die begin van die
sewende eeu die Sahara woestyn oorgesteek
Goed wat in handel gebruik was
goud [is veruil vir]
sout [as geurmiddel en voedselpreseveermiddel gebruik]
Verband tussen handel en vervoer
*om goedere van een plek na n ander te vervoer, is doeltreffend
vervoer nodig
*amper al die vroee dorp in die wereld het rondom hawens ontwikkel
wat handel per skip maklik gemaak het
*Teemsriver gesorg dat londen n goeie Handel's plek was
*Onlangs in suid-afrika is die hawens van Richardsbaai en Saldana
gebou om steenkool - en yster-uitvoere onderskeidelik te hanteer
*lug hawens is ook n belangrike verbinding tussen vervoer en
handel.