lOMoARcPSD|28575321
Verbruikers 10 - These summaries are very helpful!
Consumer Studies (Paarl Girls Hoërskool)
Scan to open on Studocu
Studocu is not sponsored or endorsed by any college or university
Downloaded by Angelique de Beer ()
, lOMoARcPSD|28575321
Verbruikerstudie
HOOFSTUK 1
Die verbruiker
➢ N verbruiker is n persoon wat n produk of diens vir persoonlike gebruik koop
BEHOEFTES
➢ iets nodig om te kan oorleef.
BEGEERTES
➢ begeerte wat iets beteken wat iemand graag wil hê, maar sonder kan leef byvoorbeeld
'n nuwe selfoon of tablet.
MASLOW’S HIERARGIE VAN BEHOEFTES
Hiërargie
➢ ‘n Sisteem waar mense of dinge georden word bokant mekaar volgens status of
belangrikheid.
OPSOMMING
Vlak 1 = Kos, water en skuilte om te oorleef.
Vlak 2= Behoefte om veilig en beskermd te voel.
Vlak 3= Vervul→ liefde en vriendelikheid in ‘n sekere sosiale en kulturele groep→ voel aanvaar.
Vlak 4= Reputasie en selfvertroue.
Vlak 5= Bereiking van volle potensiaal deur by ander te leer en persoonlike groei.
Downloaded by Angelique de Beer ()
, lOMoARcPSD|28575321
VERBRUIKERSREGTE
➢ Die reg om in basiese behoeftes te voorsien
➢ Die reg op veiligheid
➢ Die reg op inligting
➢ Die reg om te kies
➢ Die reg op verteenwoordiging
➢ Die reg op herstel
➢ Die reg op verbruikersopvoeding
➢ Die reg op gesonde omgewing
VERBRUIKERSVERANTWOORDLIKHEDE
1. Samehoringheid=verbruikers moet saamwerk en groepe stig om te verseker dat gehoor aan
huk besorghede en probleme gegee word.
2. Kritiese bewustheid=verbruikers moet vrae vra en verseker dat hulle al die besonderhede
van produkte ken wat hulle koop,asook voorwaardes wat met die verkoop gepaardgaan.
Volg hierdie riglyne
➢ Vergelyk pryse en lees etikette op produkte.
➢ Moenie bang wee som oor swak diens of gehalte te klan nie
3. Sosiale besorgdheid= verantwoordlike verbruikers is bewus van hoe hul
koopsbesluite/optrede onder mense raak.
4. Omgewingsbewustheid=
maniere waarop verbruikers vir die omgewing kan omgee
➢ Verminder afval deur te herwin.
➢ Moenie rommel strooi nie.
➢ Vermy gebruik van produkte.
BESLUITNEMING
Tipes Besluite
1. Impulsiewe besluite
➢ Impulsief – doen sonder om te dink
➢ Dink min daaroor
➢ Dink nie aan die gevolge nie
2. Gewoontebesluite
➢ Besluite uit gewoontes
➢ Daaglikse roetines
➢ Koop dieselfde handelsmerk/e sonder om dit eers met ander te vergelyk
3. Intuïtiewe besluite
➢ Emosionele besluit – die regte ding om te doen
➢ Gebaseer op instink
➢ Nie op feite gebaseer nie, ook nie impulsief nie
4 Rasionele besluite
➢ Logies
➢ Volg spesifieke stappe