GRAAD 10
TOERISME
OPSOMMINGS
KWARTAAL 1 TOT
KWARTAAL 4
1
,Verskillende sektore waaruit toerisme bestaan
• vervoersektor
• Akkommodasiesektor
• Reisreelings – steundienste
• Attraksiesektor
Ekonomiese impak – Die invloed op die ekonomie wat verband hou met geld en werk.
Sosiale Impak – Die invloed op mense en gemeenskappe
Omgewingsimpak – Die invloed op die omgewing
Verskil tussen inkomende en uitgaande toerisme
Inkomende toerisme Uitgaande toerisme
As mense ‘n land soos SA binnekom van enige As n mens jou eie land verlaat om n ander land
ander land in die wereld. te besoek
Voorbeeld : n Sokkertoeskouer wat vanaf Voorbeeld : Suid Afrikaners wat na Frankryk
Australie gevlieg het na SA om die 2010 sokker gevlieg het in 2023 om die wereldbeker rugby te
wereld beker te kom kyk. gaan kyk.
2
, This Photo by Unknown Author is licensed under This Photo by Unknown Author is
3 soorte toeriste
1. Binnelandse toerisme
Mense wat vir n paar dae weggaan met vakansie
Jy reis in jou eie land
Drie voorbeelde van binnelandse toerisme.
‘n Paartjie gaan weg vir die naweek in hul eie land (tuisland)
Sokkerondersteuners reis na n ander provinsie om hul span te sien speel
‘n Gesin besoek familielede wat in ‘n ander provinsie bly.
3
, 2. Streekstoerisme
Mense wat te doen het met spesifieke geografiese streek
Byvoorbeeld
Mense wat van Suid Afrika af na Namibie reis
Mense wat na Botswana of Lesotho reis.
4