100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4,6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary NW graad 8 opsommings kwartaal 3 en 4

Rating
-
Sold
-
Pages
18
Uploaded on
30-09-2025
Written in
2025/2026

'n Volledige opsooming van kwartaal 3 en 4 NW graad 8.











Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
September 30, 2025
Number of pages
18
Written in
2025/2026
Type
Summary

Subjects

Content preview

Kwartaal 3
Statiese elektrisiteit bl. 1
Elektriese stroombane bl. 2
Sigbare lig bl. 5

, Kwartaal 3 - definisies
Wrywing Wanneer twee neutrale materiale teen mekaar gevryf word.

Statiese Opbou van elektriese ladings op 'n voorwerp sonder dat die
elektrisiteit/Elektrostatika lading beweeg.

Verskuiwing van lading in 'n neutrale voorwerp sodat dit 'n
Polarisasie
positiewe en negatiewe pool vorm (tydelik)


Stroomelektrisiteit Aanhoudende vloei van lading


Stroombaan komponent wat weerstand bied teen die vloei van
Resistor
lading

Wanneer elektriese stroom die pad van die laagste weerstand
Kortsluiting
neem


Elektroliet Oplossing wat elektrisiteit gelei.


Wanneer die chemiese stof deur middel van 'n elektriese stroom
Elektrolise
opgebreek word.


Serie Bied net een pad vir die stroom om deur te vloei.


Parrallel Bied twee of meer paaie vir die stroom om deur te vloei.


Dispersie Opbreek van wit lig in die verskillende kleure van die spektrum.


Absorbeer alle kleure van lig, maar weerkaats die kleur wat
Pigmente
vertoon word.

, Statiese elektrisiteit
Wrywing

Wrywing- wanneer twee neutrale materiale teen mekaar gevryf word.

Elektrone beweeg van een materiaal na ander.
Positiewe lading as elektrone weggee.
Negatiewe lading as elektrone opneem.
Wrywing kan statiese elektrisiteit opwek.

Statiese elektrisiteit/Elektrostatika- opbou van elektriese ladings op 'n voorwerp sonder dat die lading beweeg.

Kragte tussen ladings
Dieselfde ladings stoot mekaar af
Verskillende ladings trek mekaar aan
As gelaaide voorwerpe aan mekaar of aan 'n neutrale voorwerp raak beweeg die elektrone van
die een voorwerp na die ander totdat hulle ladings presies dieselfde is.
Polarisasie
Verskuiwing van lading in 'n neutrale voorwerp sodat dit 'n positiewe en negatiewe pool vorm
(tydelik)




Skokke/vonke
As mense elektrone by kry word 'n mense negatief gelaai
Die elektrone sal wil weg beweeg en die gebeur sodra 'n mens aan 'n voorwerp raak. Die
elektrone sal na die voorwerp beweeg en 'n statiese skok veroorsaak. (Bekend as ontlading)


1

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
Roserocker
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
33
Member since
5 year
Number of followers
30
Documents
6
Last sold
1 year ago

4,2

6 reviews

5
3
4
1
3
2
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions