Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Gr 12 Toerisme Finaal 2025 Opgesom deur Juffrou Ansie , Vorige eksamen papiere gebruik om die wonderlik en kleurvolle studie Notas op te som.

Rating
-
Sold
3
Pages
45
Uploaded on
29-09-2025
Written in
2025/2026

Inhoud 1. Kaartwerk en toerbeplanning 2. Toerbegrotings 3. Gesondheid en Veiligheid 4. Reisdokumentasie en Doeane 5. Wêreldtydsones en DBT (Daylight Saving Time) 6. Plaaslike, streeks- en internasionale toerisme (markaandeel) 7. Buitelandse valuta en geldeenhede 8. Internasionale betaalmetodes 9. Volhoubare en verantwoordelike toerisme 10. Wêrelderfenisterreine in Suid-Afrika 11. Kliënteterugvoer en tevredenheids-strategieë 12. Professionele beeld, diensetiek en indiens-nemingsvoorwaardes

Show more Read less
Institution
12th Grade
Course
Toerisme

Content preview

1



Toerisme
Graad 12
FINALE
EKSAMEN
2025
Studienotas
Hierdie notas is saamgestel met behulp van die volgende artikels van: NSS/ SACI NOV
2019, NSS/ SACI NOV 2020, NSS/ SACI NOV 2021, NSS/ SACI NOV 2022, NSS/ SACI NOV
2023 & NSS/ SACI NOV 2024.

Hierdie inligting/antwoorde kom uit die memorandums (daar is meer moontlike
antwoorde). Sommige inligting word herhaal - ek wil jou die verskillende maniere wys
waarop dieselfde inligting gevra word. Ek moedig jou aan om die berekenings-
/illustrasievrae te beantwoord.

Om hierdie dokument optimaal te gebruik moet jy Termyn 1,2 en Rekord – eksamen se
studienotas leer/ hersien, kontak om die volle jaarpakket
aan te skaf.

Let wel:
Sommige vrae in die eksamen vereis dat jy jou antwoord in paragraafformaat skryf.
In hierdie notas is die antwoorde puntegewys aangebied sodat jy dit makliker kan leer en
memoriseer. Gebruik die punte om ’n vloeiende paragraaf in die eksamen te skryf.

Doel van hierdie dokument:

• Om jou volledige hersieningsgids vir die 2025 Finale Eksamen te wees.
• Om vir jou te wys watter onderwerpe reeds in Termyn 1/Termyn 2 gedek is en waar jy
dit kan hersien.
• Om nuwe inhoud en gevallestudies uit die Rekord- en 2023/2024 Finale vraestelle vir
jou in te sluit.
• Om seker te maak jy mis geen moontlike eksamenvraag nie.



@Juffrou_Ansie

, 2



Sterkte: Juffrou Ansie
Inhoud

1. Kaartwerk en toerbeplanning 2
2. Toerbegrotings 7
3. Gesondheid en Veiligheid 8
4. Reisdokumentasie en Doeane 8
5. Wêreldtydsones en DBT (Daylight Saving Time) 8
6. Plaaslike, streeks- en internasionale toerisme (markaandeel) 17
7. Buitelandse valuta en geldeenhede 24
8. Internasionale betaalmetodes 26
9. Volhoubare en verantwoordelike toerisme 31
10. Wêrelderfenisterreine in Suid-Afrika 33
11. Kliënteterugvoer en tevredenheids-strategieë 37
12. Professionele beeld, diensetiek en indiens-nemingsvoorwaardes 40



Kaartwerk en toerbeplanning
Hersien jou T1-notas.

GEVALLESTUDIE NSS NOVEMBER: TOERISME 2019




@Juffrou_Ansie

, 3




Die Springbok span se vlug vertrek op 8 September 2019 om 20:00 vanaf OR Tambo
Internasionale Lughawe na Haneda Lughawe in Tokio. Na 12 uur sal hulle by Hong Kong
Lughawe aankom vir 'n 2 uur en 30 minute tussenstop. Van daar sal hulle nog 3 ure na
hul bestemming vlieg.

Bereken die totale vliegtyd vir die Springbok span.




Bereken die tyd en datum van die Springbok-span se aankoms in Tokio.




Die wedstryd tussen die Springbokke en Nieu-Seeland beloof om een van die
hoogtepunte van die Wêreldbeker-toernooi te wees. Bereken die tyd en datum wat
mense in Suid-Afrika die wedstryd regstreeks kan kyk.

@Juffrou_Ansie

, 4




Engeland speel op 12 Oktober om 17:15 (plaaslike tyd) teen Frankryk. Bereken die tyd
en datum wat mense in Londen die wedstryd regstreeks kan kyk. Die Verenigde
Koninkryk gebruik daglig van 31 Maart tot 27 Oktober.




____________________________________________




@Juffrou_Ansie

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
September 29, 2025
Number of pages
45
Written in
2025/2026
Type
SUMMARY

Subjects

R140,50
Get access to the full document:

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
ansiestudynotes Teachme2-tutor
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
1038
Member since
2 year
Number of followers
224
Documents
416
Last sold
10 hours ago
Juffrou Ansie B.ed, SACE , IMPAQ Accredited Assessor and Invigilator!

We offer study notes that are compact, colourful yet detailed and easy to use , making it perfect for learners with learning barriers or that struggles to grasp the theory. All study notes are based on previous examination/ test papers from SACAI (IMPAQ) / DBE/IEB!! Ons gedetaileerde studienotas is kompak, kleurvol en maklik om te gebruik, ideaal vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. Alle notas is gebasseer op vorige eksamen en toets vrae!

Read more Read less
4,8

75 reviews

5
61
4
12
3
2
2
0
1
0

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions